Waar is die pyn? [boodskap #108497] |
Thu, 02 February 2006 21:07 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die instroming van plasings van Herr Laudahn het tydelik
onse eie pyn-in-die-ander-plek van die toneel af laat verdwyn.
Of is hy miskien Herr Laudahn?
Hessie van Nooitgedacht
|
|
|
Re: Waar is die pyn? [boodskap #108546 is 'n antwoord op boodskap #108497] |
Sat, 04 February 2006 09:37 |
Paddy Girl
Boodskappe: 54 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hi Glou., dit breng tog wat lewe in die nuusgroep of nie soms ?
Die jagter
"Hessie" schreef in bericht
news:1138914449.690405.171500@g49g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Die instroming van plasings van Herr Laudahn het tydelik
> onse eie pyn-in-die-ander-plek van die toneel af laat verdwyn.
> Of is hy miskien Herr Laudahn?
>
> Hessie van Nooitgedacht
>
|
|
|