Ballade van die bose kriek [boodskap #564] |
Thu, 05 June 2003 20:16 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan nie vuur daarin maak nie Mandrake Dragon, dis nie 'n werkende
kaggel nie. Die laaste keer wat iemand daarin vuur gemaak het was
seker 50 jaar gelede. Jy moet aan allerhande veigligheids goeters
voldoen as jy deesdae in 'n kaggel in Londen vuur wil maak.
Speedy, jy stel niks voor nie... Maar jy was darem snaaks. Dit help
ook.
Is ek nou die enigste een op hierdie groep wat my regte naam gebruik?
Lorinda
|
|
|
Re: Ballade van die bose kriek [boodskap #565 is 'n antwoord op boodskap #564] |
Thu, 05 June 2003 20:27 |
Dave Du Plessis
Boodskappe: 81 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On 5 Jun 2003 13:16:43 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Is ek nou die enigste een op hierdie groep wat my regte naam gebruik?
>
>
> Lorinda
Nee, is jy verspot:-)
Dave
|
|
|
Re: Ballade van die bose kriek [boodskap #566 is 'n antwoord op boodskap #564] |
Thu, 05 June 2003 20:36 |
Dave Du Plessis
Boodskappe: 81 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
>
> Speedy, jy stel niks voor nie... Maar jy was darem snaaks. Dit help
> ook.
>
> Is ek nou die enigste een op hierdie groep wat my regte naam gebruik?
>
>
> Lorinda
Sou ek Doom voorstel?
Regte naam sê jy?
Lorinda, ek het twee byname sedert die jare toet.
Pas begin werk, het Mannie Capizorio en sy vrou, Delphina
my die bynaam 'Speedy Conzales' gegee. Speedy loop saam
met my vele jare al, dus.
Later het ek die naam "Kawa' gekry, omdat ek van Suzuki
(my eerste gunsteling) 'n onverbete aanhanger van Kawasaki
geword het. En my rooi Kawa was een van die bekendste
rygoed in die dorp.
Dìt, is byname wat bekend geraak het, en wat ek somtyds
hier gebruik het.
Kawa
|
|
|
Re: Ballade van die bose kriek [boodskap #590 is 'n antwoord op boodskap #564] |
Fri, 06 June 2003 02:28 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lorinda wrote:
> Is ek nou die enigste een op hierdie groep wat my regte naam gebruik?
>
>
> Lorinda
Lorinda, ek is hier. Moenie eensaam voel nie..
--
Andries J. Kriel
|
|
|
|