Treurmare deur voort in Australie" [boodskap #108253] |
Fri, 20 January 2006 11:18 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die kriekettreurmare duur voort.
Graham Smith moet maar liefs sy praatwerk met sy kolf op die veld doen.
Die Suid-Afrikaners lyk bra pateties.
Die tyd vir 'n nuwe kaptien en afrigter is noodsaaklik.
Onder die leiding van Ray Jennings of Keppler Wessels kan dinge
verbeter. Micky Arthur se noemnaam kom tot sy reg.
|
|
|
Re: Treurmare deur voort in Australie" [boodskap #108270 is 'n antwoord op boodskap #108253] |
Mon, 23 January 2006 05:46 |
Otterkop
Boodskappe: 378 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Asb net nie Kepler nie, hy sal hulle leer dat 15 runs na 10 overs nie te bad
is nie
"Jonas" wrote in message
news:1137755925.398115.298800@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .
> Die kriekettreurmare duur voort.
> Graham Smith moet maar liefs sy praatwerk met sy kolf op die veld doen.
> Die Suid-Afrikaners lyk bra pateties.
> Die tyd vir 'n nuwe kaptien en afrigter is noodsaaklik.
> Onder die leiding van Ray Jennings of Keppler Wessels kan dinge
> verbeter. Micky Arthur se noemnaam kom tot sy reg.
>
|
|
|
Re: Treurmare deur voort in Australie" [boodskap #108283 is 'n antwoord op boodskap #108270] |
Mon, 23 January 2006 14:02 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja - en toe Kepler gespeel het was die 200 lopies die hoogste 50 beurt
wedstryde.
Nee wat - Kepler is een van die beste krieketspelers wat ons opgelewer
hte. En bepaal die beste kaptein - Hansie het 'n wenspan ge-erf.
Maar wees gerus - SA Krieket sal nie vir Kepler aanstel nie. Hy sal nie
al hulle armdraai in stilte verwerk nie.
|
|
|