Ingelsman se mening (Siener van sy eie agterstewe) [boodskap #108218] |
Di, 17 Januarie 2006 05:55 |
Chris Potgieter Yes J
Boodskappe: 1 Geregistreer: Januarie 2006
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Lyk of jy net jou agterkant kan sien.
Wees 'n man en gebruik jou eie naam. O, sorry ek verstaan ..........
Die crime word deesdae meestal deur jonges gepleeg en nie deur die
apartheidjare
se mense nie. Lyk of jy weer 'n toets dop soos gewoontlik. Effe ongeletterd
?
Ons verskoon jou weereens. Lyk of jy nogal sukkel.
Wat doen jy Sondae? Miskien kan ek tyd maak om jou te help met opvoeding.
Die manier wat jy boERE spel highlight "ERE" wat beteken dat jy GROOT
respek het vie die BOERE wat al die tyd jou BAAS was.
Hier's nou weer vir jou 'n gediggie
Soutie, snotkop wiet jou gemaak?
Twee bobbejane en 'n halwe skaap.
As ek die klip omrol
sien ons soutie rondrol.
Pak die klip terug, gou julle
ons is verveeld.
Hy skaad net sy eie beeld.
Groete
Chris Potgieter
|
|
|
|