Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » AANDAG ALLE 10 TOT 15 JARIGES !!!!
AANDAG ALLE 10 TOT 15 JARIGES !!!! [boodskap #6991] Di, 13 Augustus 1996 00:00
sha...  is tans af-lyn  sha...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
'n Jong Nederlander uit Den Haag, wat 10 jaar oud is , wil graag met jong
Afrikaans sprekendes korrespondeer. Hy verstaan nie Engels nie, maar kom nogal
goed oor die weg met Afrikaans. Alle 10 tot 15 jariges wat belangstel, kan vir
hom skryf op die volgende adres:

G.E...@caiw.nl

Baie Dankie.
Vorige onderwerp: Afrikaans Syntax
Volgende onderwerp: Afrikaans Speaker Wanted
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 16:44:43 MGT 2024