As jy wit is mag jy nie terugbaklei nie [boodskap #108073] |
Tue, 10 January 2006 05:33 |
Otterkop
Boodskappe: 378 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moordklag teen boer wat glo 'aanvaller' skiet
Jan 09 2006 11:35:19:843PM - (SA)
Druk artikel
E-pos storie aan 'n vriend
Verwante Berigte
a.. Plaasaanvalle: Nou is dit oorlog, sê boere
a.. Boer dalk aangekla ná 'inbreker' se dood
Marietie Louw
Musina (Messina). - 'n Boer van dié omgewing in Limpopo gaan aangekla word
van moord nadat hy glo 'n aanvaller op sy plaas doodgeskiet het.
Supt. Ailwei Mushavhanamadi, polisiewoordvoerder in die Vhembestreek, het
gesê die 54-jarige boer sal later in die Musina- landdroshof op 'n klag van
moord verskyn.
Die polisie het geweier om die boer se naam te verstrek voordat hy in die
hof verskyn.
Volgens Mushavhanamadi was daar gister omstreeks 03:10 twee mans op die boer
se plaas.
Die honde het begin blaf en die boer het gaan ondersoek instel.
Die boer is na bewering met 'n ysterstaaf aangeval.
"Die boer sê hy is aangeval, maar ons kan dit nog nie bevestig nie," het
Mushavhanamadi gesê.
Dit is nie seker wat presies daarna gebeur het nie, maar die boer het glo
een van die vermeende aanvallers met sy pistool geskiet.
Die vermeende aanvaller se "kollega", soos die polisie na hom verwys, is
steeds op vrye voete.
begin 666 icon_print.gif
M1TE&.#EA$@`-`+,``````,P``/_______P````````````````````` `````
M`````````````````````"'Y! $```,`+ `````2``T```0N$,A)*PTXZQTD
G_YGW"209`F,I:**FKBSJJES[OF=VTYB]FSU9X ?L"$$;B](2`0`[
`
end
begin 666 rotatrim_logo.gif
M1TE&.#EA/ `2`+,``/____
|
|
|
Re: As jy wit is mag jy nie terugbaklei nie [boodskap #108075 is 'n antwoord op boodskap #108073] |
Tue, 10 January 2006 08:52 |
Paddy Girl
Boodskappe: 54 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Kaffers syn nou baas en wittes moet kruip vir swartes,hulle neem wraak.
"Otterkop" skryf in boodskap news:fuudnSaFiaU0217eRVn-qQ@is.co.za...
> Moordklag teen boer wat glo 'aanvaller' skiet
> Jan 09 2006 11:35:19:843PM - (SA)
>
> Druk artikel
> E-pos storie aan 'n vriend
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> Verwante Berigte
> a.. Plaasaanvalle: Nou is dit oorlog, sê boere
>
> a.. Boer dalk aangekla ná 'inbreker' se dood
>
>
>
>
>
>
>
> Marietie Louw
> Musina (Messina). - 'n Boer van dié omgewing in Limpopo gaan aangekla word
> van moord nadat hy glo 'n aanvaller op sy plaas doodgeskiet het.
>
> Supt. Ailwei Mushavhanamadi, polisiewoordvoerder in die Vhembestreek, het
> gesê die 54-jarige boer sal later in die Musina- landdroshof op 'n klag
> van moord verskyn.
>
> Die polisie het geweier om die boer se naam te verstrek voordat hy in die
> hof verskyn.
>
> Volgens Mushavhanamadi was daar gister omstreeks 03:10 twee mans op die
> boer se plaas.
>
> Die honde het begin blaf en die boer het gaan ondersoek instel.
>
> Die boer is na bewering met 'n ysterstaaf aangeval.
>
> "Die boer sê hy is aangeval, maar ons kan dit nog nie bevestig nie," het
> Mushavhanamadi gesê.
>
> Dit is nie seker wat presies daarna gebeur het nie, maar die boer het glo
> een van die vermeende aanvallers met sy pistool geskiet.
>
> Die vermeende aanvaller se "kollega", soos die polisie na hom verwys, is
> steeds op vrye voete.
>
|
|
|