Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Afrikaanse cdroms
Afrikaanse cdroms [boodskap #6956] Do, 08 Augustus 1996 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Kuber kinders

Kan iemand ons verwys na n maatskappy/persone
wat afrikaanse cdroms vervaardig ?

Ons is op soek na opvoedkundige cd's en
speletjies natuurlik.

Dankie,
Re: Afrikaanse cdroms [boodskap #6972 is 'n antwoord op boodskap #6956] So, 11 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
joh...  is tans af-lyn  joh...
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Kan julle dalk jul e-pos adres verskaf? Die reply-to adres is nie
geldig in jul artikel nie...

Groetnis,
Johan van Noordwyk
(Witbank)

Kuber kinders wrote:

> Kan iemand ons verwys na n maatskappy/persone
> wat afrikaanse cdroms vervaardig ?

> Ons is op soek na opvoedkundige cd's en
> speletjies natuurlik.

> Dankie,
Vorige onderwerp: Soek VISUAL BASIC 3.0
Volgende onderwerp: Deeltekens en dies meer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 17:57:44 MGT 2024