Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Adam & Eva
Adam & Eva [boodskap #107343] Tue, 22 November 2005 14:43 na volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ek sien National Geographic is besig met 'n hengse projek waar jy 'n lab
pakkie by hulle koop (dink is $90+, geld gaan vir 'n charity)om jou dna vas
te stel, jy stuur dan jou resultate vir hulle om te ontleed en sodoende wil
hulle ons Adam en Eva gene kry want soos hulle noem is daar 'n stukkie van
Adam en Eva se dna in ons almal.
Re: Adam & Eva [boodskap #107358 is 'n antwoord op boodskap #107343] Tue, 22 November 2005 17:01 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja wragtag, die mense is verveeld!

"Deneneneile" skryf in boodskap news:dlvar7$445$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien National Geographic is besig met 'n hengse projek waar jy 'n lab
> pakkie by hulle koop (dink is $90+, geld gaan vir 'n charity)om jou dna
> vas te stel, jy stuur dan jou resultate vir hulle om te ontleed en
> sodoende wil hulle ons Adam en Eva gene kry want soos hulle noem is daar
> 'n stukkie van Adam en Eva se dna in ons almal.
>
Vorige onderwerp: ZUID-AFRIKA VANDAAG
Volgende onderwerp: Nog lui wurm stories......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 03:18:24 UTC 2025