Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Re: Rugby Wereld Beker - 2011
Re: Rugby Wereld Beker - 2011 [boodskap #107294] Di, 22 November 2005 05:22 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
NZ
--
Groetnis
Annette
"Dawie Snyman" wrote
in message
news:4f24745debdce462a2ff5cd068d4ac6d@msgid.frell.theremaile r.net...
> Wie het hom gekry?
>
Re: Rugby Wereld Beker - 2011 [boodskap #107299 is 'n antwoord op boodskap #107294] Di, 22 November 2005 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die All Blacks en hulle eilandjie.
"Dawie Snyman" wrote
in message
news:4f24745debdce462a2ff5cd068d4ac6d@msgid.frell.theremaile r.net...
> Wie het hom gekry?
>
Re: Rugby Wereld Beker - 2011 [boodskap #107303 is 'n antwoord op boodskap #107294] Di, 22 November 2005 07:51 Na vorige boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Mon, 21 Nov 2005 20:39:21 +0100, Dawie Snyman
wrote:

> Wie het hom gekry?

Die old boys club se siklus:

NZ - Brittanje/Europa - SA - Brittanje/Europa - Aust - Europa - NZ
(dis nou die volgende een) - daarna, verwag: Brittanje/Europa met
Ierland waarskynlik die kern. Hulle is nou ryk genoeg en het in die
eerste stemming vir NZ gestem in plaas van ons. En daarna sal ons weer
aan die beurt kom.

Dis 'n nood- suid en oos-wes time zone tango. Maar alles word knus
binne die old boys club (Britse tuisunies, GFrankryk, SA, NZ en Aust)
gehou. Waarskynlik nie 'n slegte idee nie, want dit is eintlik maar al
plekke waar die game groot genoeg is om vanuit te groei.
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: SA Krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 17:31:32 MGT 2024