Re: Rugby Wereld Beker - 2011 [boodskap #107294] |
Di, 22 November 2005 05:22 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
NZ
--
Groetnis
Annette
"Dawie Snyman" wrote
in message
news:4f24745debdce462a2ff5cd068d4ac6d@msgid.frell.theremaile r.net...
> Wie het hom gekry?
>
|
|
|
Re: Rugby Wereld Beker - 2011 [boodskap #107299 is 'n antwoord op boodskap #107294] |
Di, 22 November 2005 07:32 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die All Blacks en hulle eilandjie.
"Dawie Snyman" wrote
in message
news:4f24745debdce462a2ff5cd068d4ac6d@msgid.frell.theremaile r.net...
> Wie het hom gekry?
>
|
|
|
Re: Rugby Wereld Beker - 2011 [boodskap #107303 is 'n antwoord op boodskap #107294] |
Di, 22 November 2005 07:51 |
nospam
Boodskappe: 274 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mon, 21 Nov 2005 20:39:21 +0100, Dawie Snyman
wrote:
> Wie het hom gekry?
Die old boys club se siklus:
NZ - Brittanje/Europa - SA - Brittanje/Europa - Aust - Europa - NZ
(dis nou die volgende een) - daarna, verwag: Brittanje/Europa met
Ierland waarskynlik die kern. Hulle is nou ryk genoeg en het in die
eerste stemming vir NZ gestem in plaas van ons. En daarna sal ons weer
aan die beurt kom.
Dis 'n nood- suid en oos-wes time zone tango. Maar alles word knus
binne die old boys club (Britse tuisunies, GFrankryk, SA, NZ en Aust)
gehou. Waarskynlik nie 'n slegte idee nie, want dit is eintlik maar al
plekke waar die game groot genoeg is om vanuit te groei.
|
|
|