|
Re: Hulp benodig teen insek vesteuring [boodskap #562 is 'n antwoord op boodskap #561] |
Thu, 05 June 2003 20:01 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 05 Jun 2003 22:03:12 -0400, Mandrake Dragon
wrote:
> Lorinda wrote:
>
>> Daar is 'n kranksinnige kriek in my kaggel. Hoe gaan ek dit daar uitkry?
>>
>> Lorinda
> Maak vuur??
Jy sal geen aanhangers vind onder die DBV geledere nie, Andries:-)
EN 'kranksinnig' glo ek is ' heelbeskrywende woord, Lorinda. Want
nie eens Gloudina kan daarmee kompeteer in frustrering nie:-)))
SC
|
|
|
|
Re: Hulp benodig teen insek vesteuring [boodskap #592 is 'n antwoord op boodskap #562] |
Fri, 06 June 2003 02:46 |
koos
Boodskappe: 137 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
VANG HOM!
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:e58vdvs3qlthklrkm8ug12pjahe3nms3go@4ax.com...
> On Thu, 05 Jun 2003 22:03:12 -0400, Mandrake Dragon
> wrote:
>
>> Lorinda wrote:
>>
>>> Daar is 'n kranksinnige kriek in my kaggel. Hoe gaan ek dit daar uitkry?
>>>
>>> Lorinda
>> Maak vuur??
>
>
> Jy sal geen aanhangers vind onder die DBV geledere nie, Andries:-)
> EN 'kranksinnig' glo ek is ' heelbeskrywende woord, Lorinda. Want
> nie eens Gloudina kan daarmee kompeteer in frustrering nie:-)))
>
> SC
|
|
|