Die vliegtuig op die 17de putjie. [boodskap #106792] |
Thu, 27 October 2005 14:43  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister het 'n paartjie in 'n golfkarretjie by die 17de putjie van die baan
by De Kleine Salze amper hul moses teegekom.
'n Harvard het daar 'n noodlanding uitgevoer, en in die proses die
golfkarretjie onthoof.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Die vliegtuig op die 17de putjie. [boodskap #106795 is 'n antwoord op boodskap #106792] |
Thu, 27 October 2005 15:50   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In Windhoek was dit een beter....'n golfer maak 'n boggerop en slaan so hoog
dat 'n vliegtuig wat inkom om te land 'n gat in sy voorruit het...en 'n
gratis golfbal!
"Annette" skryf in boodskap news:djqotl$3ir$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister het 'n paartjie in 'n golfkarretjie by die 17de putjie van die baan
> by De Kleine Salze amper hul moses teegekom.
> 'n Harvard het daar 'n noodlanding uitgevoer, en in die proses die
> golfkarretjie onthoof.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
|