Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Boem Boem
Re: Boem Boem [boodskap #106771] |
Wed, 26 October 2005 22:18 |
Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116 Geregistreer: June 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Al weer hy, dokter! Die sielkundige probleem by name Brad Jesness in
die
gedaante van Fritz Wuehler!
Voert, Fritsie. Brad, jy's sêd.
En dink jy dalk ons skrik vir koue pampoen?
--
|
|
|
Re: Boem Boem [boodskap #106772 is 'n antwoord op boodskap #106771] |
Wed, 26 October 2005 22:25 |
Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116 Geregistreer: June 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
20 Desember is "Jopie Fourie" dag : - (agv 'n Veldskrygsraadsbeslissing
in Pretoria).
Hy het die volgende Psalm gesing en het so ver gekom as wat ek aanhaal:
"As wij de doodsvallei betreën, laat wij elk aardsche vriend
alleen...."
Daar trek 'n koeël met spoed, met spoed
hy's nat van Afrikaner bloed
en smart die boodskap wat hy voer
hy kom uit Afrikaner roer
hy gaan deur Afrikaner hart
maar met die roue en die smart
bring hy steeds die hart se kragte oor
Slaap sag trou hart, so wreed deurboor
want trekkend, trekkend jaar en stond
sal steeds die koeël sy boodskap sprei
en waar hy tref, heel nooit sy wond
en wat hy tref, dit heilig hy.
(Jan F.E. Cilliers)
Laaste woorde van 'n Rebel: Jopie Fourie, 20 Desember 1914
Pretoria Tronk Zondag 20/12/14. 10 Minute voor 1 ( na middernag - my
opm.)
Getrouwe Afrikaners, Vrienden en Vriendinnen,
By de tijd dat gy dit schryven ontvangt dan is Jopie Fourie by zyn
Hemelse Vader. Om 5 uur vertrek ik van hier op reis naar die Ewigheid
met de Getrouwe Leidsman, en Vriend. Jezus.
Ek heb u allen veel te bedanken. De boom die geplant is, en met my
bloed binat wordt, zal opgroeien tot een grote boom, en het zal
heerlike vruchten voortbringen. Wees getrouw aan u God. De Here zal u
leiden. Hy zal u de weg wyzen waarheen gy moet gaan. Schryf op myn
Grafsteen deze Woorden: Voor God en Vaderland. Ik ben jonk en myn leven
is zoet, maar dank God. Hy heeft my van alles los gemaakt. Ek heb niks
dat my hindert, geen haat, geen liefde, God zal voor myn geliefden
zorgen, God komt de wraak toe, getrouwe Vrienden. Wees overtuigt dat ik
u simpatie en gebeden waardeer. Het spyt my dat ik u nie allen met de
hand handrukken maar God heeft my dat anders gewild, en hy heeft my
kracht gegeven om my aan zijn wil te onderwerpen.
Het zyn myn laaste woorden die ik schryven zal in myn vermaning is.
Wees getrouw tot in die dood aan u tradities, aan u Godsdienst, aan u
taal, aan u volk, God zy met u allen tot wy wederzien.
Joseph Johannes Fourie.
|
|
|
Re: Boem Boem [boodskap #106777 is 'n antwoord op boodskap #106772] |
Thu, 27 October 2005 04:19 |
Otterkop
Boodskappe: 378 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
vertel gou weer die storie van Jopie kan nie so vroeg oggend onthou nie
wrote in message
news:1130365559.023409.42160@g43g2000cwa.googlegroups.com...
20 Desember is "Jopie Fourie" dag : - (agv 'n Veldskrygsraadsbeslissing
in Pretoria).
Hy het die volgende Psalm gesing en het so ver gekom as wat ek aanhaal:
"As wij de doodsvallei betreën, laat wij elk aardsche vriend
alleen...."
Daar trek 'n koeël met spoed, met spoed
hy's nat van Afrikaner bloed
en smart die boodskap wat hy voer
hy kom uit Afrikaner roer
hy gaan deur Afrikaner hart
maar met die roue en die smart
bring hy steeds die hart se kragte oor
Slaap sag trou hart, so wreed deurboor
want trekkend, trekkend jaar en stond
sal steeds die koeël sy boodskap sprei
en waar hy tref, heel nooit sy wond
en wat hy tref, dit heilig hy.
(Jan F.E. Cilliers)
Laaste woorde van 'n Rebel: Jopie Fourie, 20 Desember 1914
Pretoria Tronk Zondag 20/12/14. 10 Minute voor 1 ( na middernag - my
opm.)
Getrouwe Afrikaners, Vrienden en Vriendinnen,
By de tijd dat gy dit schryven ontvangt dan is Jopie Fourie by zyn
Hemelse Vader. Om 5 uur vertrek ik van hier op reis naar die Ewigheid
met de Getrouwe Leidsman, en Vriend. Jezus.
Ek heb u allen veel te bedanken. De boom die geplant is, en met my
bloed binat wordt, zal opgroeien tot een grote boom, en het zal
heerlike vruchten voortbringen. Wees getrouw aan u God. De Here zal u
leiden. Hy zal u de weg wyzen waarheen gy moet gaan. Schryf op myn
Grafsteen deze Woorden: Voor God en Vaderland. Ik ben jonk en myn leven
is zoet, maar dank God. Hy heeft my van alles los gemaakt. Ek heb niks
dat my hindert, geen haat, geen liefde, God zal voor myn geliefden
zorgen, God komt de wraak toe, getrouwe Vrienden. Wees overtuigt dat ik
u simpatie en gebeden waardeer. Het spyt my dat ik u nie allen met de
hand handrukken maar God heeft my dat anders gewild, en hy heeft my
kracht gegeven om my aan zijn wil te onderwerpen.
Het zyn myn laaste woorden die ik schryven zal in myn vermaning is.
Wees getrouw tot in die dood aan u tradities, aan u Godsdienst, aan u
taal, aan u volk, God zy met u allen tot wy wederzien.
Joseph Johannes Fourie.
|
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Wed Jan 08 03:21:48 UTC 2025
|