StemSaam [boodskap #106567] |
Wed, 19 October 2005 06:34 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend praat hulle oor rook en drank op StemSaam.
Ek kan soms maar net my kop skud in verwondering oor sommige bydraers se
menings.
Soos nounet. 'n Man skakel in en beweer die rede hoekom daar op
sigarethouers 'n gesondheidswaarskuwing is, en nie op drankbottels nie, is
omdat die wynmakers in die Kaap glo nog al die jare links van die politieke
spektrum is, en die tabakboere van die Noorde, nog altyg regsgesind was.
Ek is seker mens kan enigiets onder die son verpolitiseer as jy wil, maar
sommige "argumente" is net te absurd vir woorde.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: StemSaam [boodskap #106577 is 'n antwoord op boodskap #106567] |
Wed, 19 October 2005 07:26 |
Otterkop
Boodskappe: 378 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die stem was bekend , as ek dit reg het was dit Ferdi
"Annette" skryf in boodskap news:dj4pi0$5nr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanoggend praat hulle oor rook en drank op StemSaam.
> Ek kan soms maar net my kop skud in verwondering oor sommige bydraers se
> menings.
> Soos nounet. 'n Man skakel in en beweer die rede hoekom daar op
> sigarethouers 'n gesondheidswaarskuwing is, en nie op drankbottels nie, is
> omdat die wynmakers in die Kaap glo nog al die jare links van die
> politieke
> spektrum is, en die tabakboere van die Noorde, nog altyg regsgesind was.
> Ek is seker mens kan enigiets onder die son verpolitiseer as jy wil, maar
> sommige "argumente" is net te absurd vir woorde.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|