Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Burgermeesters
Re: Burgermeesters [boodskap #106224] Sat, 01 October 2005 07:01
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons buurdorp het sommer 'n plein ou dronkgat vir 'n burgemeester. Hy slaap
so lekker dat die raad hulself somtyds nie lekker kan hoor nie van sy
snorkery. Tipiese Gloudina-prestasie!

"Jonas" skryf in boodskap news:dhl863$dcd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In die ou dae, toe die apartheidsvarke regeer het, het burgermeesters geen
> salarisse ontvang nie. Vandag verdien sommige van hulle meer as die
> president.
> 'n Vrind in Louis Trichardt vertel hoe hulle burgermeester rondjaag in 'n
> kavalkade van 4 motors - loeiende sirenes en flitsende blouligte. Met,
> natuurlik, twee spietkops op motorfiets wat die pad skoon maak vir die
> gesalfde en sy gevolg. Hulle beweeg gewoonlik so teen 120km/uur in
> 60km/uur
> sones. (Seker om nie die krotbuurtes van hulle ondersteuners raak te sien
> nie.)
> G'n wonder dat die swart mense weer begin klippe gooi en bande brand nie.
> (Maar die wittes beskou steeds protes as slegte maniere...)
>
Vorige onderwerp: Etiket - deur Nataniël
Volgende onderwerp: Burgermeesters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 19:59:13 UTC 2025