Selfoon tariewe [boodskap #105871] |
Mon, 12 September 2005 13:20 |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het gister se insetsel gedeeltelik gemis op Carte Blanche oor selfoon
tariewe wat so hoog is. Wat ek wel gehoor het is nadat Icasa vanaf volgende
jaar die boeke van die selfoon maatskappye wil sien om regtig vas te stel
hoe hulle ons is melk, na die skuif van Icasa het Vodacom nou skielik Happy
Hours en MTN betaal nou 50% van jou airime gedurende spesifieke ure. Die
ouens wat pre-paid pay as you go gebruik word die meeste gemelk. Wens
Telkom kan ook sy gat begin sien...Gaan ons nog 'n tweede vaste lyn netwerk
kry???
|
|
|
Re: Selfoon tariewe [boodskap #105887 is 'n antwoord op boodskap #105871] |
Tue, 13 September 2005 08:27 |
kaalbaster
Boodskappe: 108 Geregistreer: September 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Deneile, ek het vandag jou vertoë gelees vir 'n spoed oortreding, ek
het so lekker gelag!
Wat van nog sulke humoristiese stukkies. se'blief
|
|
|
Re: Selfoon tariewe [boodskap #105917 is 'n antwoord op boodskap #105871] |
Wed, 14 September 2005 07:28 |
Noddy
Boodskappe: 50 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Deneile wrote:
> Ek het gister se insetsel gedeeltelik gemis op Carte Blanche oor selfoon
> tariewe wat so hoog is. Wat ek wel gehoor het is nadat Icasa vanaf volgende
> jaar die boeke van die selfoon maatskappye wil sien om regtig vas te stel
> hoe hulle ons is melk, na die skuif van Icasa het Vodacom nou skielik Happy
> Hours en MTN betaal nou 50% van jou airime gedurende spesifieke ure. Die
> ouens wat pre-paid pay as you go gebruik word die meeste gemelk. Wens
> Telkom kan ook sy gat begin sien...Gaan ons nog 'n tweede vaste lyn netwerk
> kry???
>
>
Deneile,
Kyk op die forums by www.mybroadband.co.za vir die nuutste oor die SNO
en ander Telkom nuus. In kort, die SNO kry hul lesensie om handel te
dryf in November. Dit sal natuurlik 'n rukkie vat voor hulle vir die
gewone man 'n lyn sal kan gee, maar hulle is sterk oppad.
Cheers
|
|
|