September is... [boodskap #105852] |
Mon, 12 September 2005 08:57 |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
...'n bad luck maand vir die arme Yanks! Katrina en 911....het Nostradamus
ook nie miskien vir Katrina gesien nie? 'n Goeie ding darem is dat Bush
niemand kan blameer vir Katrina (miskien die stadsbeplanners?) nie so geen
land sal nou ingeval raak nie!
|
|
|
|
Re: September is... [boodskap #105880 is 'n antwoord op boodskap #105852] |
Mon, 12 September 2005 15:31 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink die arme vrolikes is die moeilikheid...:)))
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:dg3fu1$r7n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ...'n bad luck maand vir die arme Yanks! Katrina en 911....het Nostradamus
> ook nie miskien vir Katrina gesien nie? 'n Goeie ding darem is dat Bush
> niemand kan blameer vir Katrina (miskien die stadsbeplanners?) nie so geen
> land sal nou ingeval raak nie!
>
|
|
|
Re: September is... [boodskap #105953 is 'n antwoord op boodskap #105852] |
Sat, 17 September 2005 17:38 |
Gerard van Wilgen
Boodskappe: 28 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Deneile wrote:
> ...'n bad luck maand vir die arme Yanks! Katrina en 911....het Nostradamus
> ook nie miskien vir Katrina gesien nie?
Nostradamus het niks gesien nie. Waarsegging is 'n dwase bygeloof.
Gerard van Wilgen
www.majstro.com - Multilingual translation dictionary
www.erotikejo.com - International sex portal
|
|
|
Re: September is... [boodskap #105958 is 'n antwoord op boodskap #105852] |
Sun, 18 September 2005 08:27 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 12 Sep 2005 10:57:31 +0200, "Deneile" wrote:
> ...'n bad luck maand vir die arme Yanks! Katrina en 911....het Nostradamus
> ook nie miskien vir Katrina gesien nie? 'n Goeie ding darem is dat Bush
> niemand kan blameer vir Katrina (miskien die stadsbeplanners?) nie so geen
> land sal nou ingeval raak nie!
Moenie worry nie, met hindsight sal iemand nog wys dat hy dit eintlik
voorsien het.
|
|
|