Lae Afrikaans [boodskap #105795] |
Vr, 09 September 2005 04:59 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister praat Stef Bos op RSG - hy sing mos vanaand ( dink ek) op Darling
saam met Aantie EvitaPiet:))
Nietemin, SB vertel toe hy vra iemand wat moet hy doen om goeie Afrikaans te
praat, en die antwoord wat hy kry was: "Jy moet laag praat."
Nou wil ek net weet hoe laag ek moet daal om Afrikaans hier te kan praat:)))
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
Re: Lae Afrikaans [boodskap #105855 is 'n antwoord op boodskap #105795] |
Ma, 12 September 2005 09:45 |
kaalbaster
Boodskappe: 108 Geregistreer: September 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Bes moontlik moet jy mooi verstaan dat niemand my 'n teef noem nie,
miskien moet
ek 'n baie beter naam vir jou kies! Of nee, dis te lelik om dit op
skrif te sit, want die
woord wat ek jou wil noem bestaan nie in die afrikaanse letterkunde of
woordeboek.
Jy verstaan ook blykbaar nie wat rassisties beteken nie jou dom idioot!
Niemand is vandag meer rasisties nie - of nee - JY
IS!!!!!!!!!!!!!!!!!!
|
|
|
|
|
Re: Lae Afrikaans [boodskap #105929 is 'n antwoord op boodskap #105855] |
Do, 15 September 2005 15:33 |
RHINO[2]
Boodskappe: 22 Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ja friend, daar bestaan nie a woord in enige taal wat hierdie gemors kan
beskryf nie. Ek weet wel dat sy pa n' donkie genaai het en die donkie het
hom op n' drafstap uit gekak en toe val hy nog op sy "peanut size" brein,
wat dit nog meer verwronge maak en nou dink hy sy ma was n boom.
"friend" wrote in message
news:1126518321.847327.15600@z14g2000cwz.googlegroups.com...
> Bes moontlik moet jy mooi verstaan dat niemand my 'n teef noem nie,
> miskien moet
> ek 'n baie beter naam vir jou kies! Of nee, dis te lelik om dit op
> skrif te sit, want die
> woord wat ek jou wil noem bestaan nie in die afrikaanse letterkunde of
> woordeboek.
> Jy verstaan ook blykbaar nie wat rassisties beteken nie jou dom idioot!
> Niemand is vandag meer rasisties nie - of nee - JY
> IS!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>
|
|
|
|