Lady Anne Barnard se tuinbad [boodskap #6863] |
Wed, 24 July 1996 00:00 |
jac...
Boodskappe: 3 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ja, ek ken Lady Anne Barnard se bad in Kirstenbosch tuine al te goed. Nie te
lank terug nie het ek vroeg-vroeg een oggend daarheen gegaan en self ook in
Adamsgewaad 'n bietjie lafenis daarin gaan vind. Met hierdie daad versmelt ek
ook toe saam met die geskiedenis. Besoek gerus die ou fonteinpoeletjie daar in
die tuine en as jy vroeg genoeg daar opdaag kan jy lekker natmaak soos in my
geval.
Jacques
|
|
|
Re: Lady Anne Barnard se tuinbad [boodskap #6882 is 'n antwoord op boodskap #6863] |
Sat, 27 July 1996 00:00 |
Izak Bouwer
Boodskappe: 463 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , jac...@yvax.byu.edu says...
>
> Ja, ek ken Lady Anne Barnard se bad in Kirstenbosch tuine al te goed. Nie te
> lank terug nie het ek vroeg-vroeg een oggend daarheen gegaan en self ook in
> Adamsgewaad 'n bietjie lafenis daarin gaan vind. Met hierdie daad versmelt ek
> ook toe saam met die geskiedenis. Besoek gerus die ou fonteinpoeletjie daar in
> die tuine en as jy vroeg genoeg daar opdaag kan jy lekker natmaak soos in my
> geval.
>
> Jacques
Aaa,'n Afrikaanse naturis!
Niemand het vir my nog gese wat die Afrikaans
vir "skinnydipping" is nie.
Jacques, hoekom vertel jy nie vir ons hoe dit gaan
met die Afrikaanse klasse daar in Utah nie?
Gloudina
|
|
|
Re: Lady Anne Barnard se tuinbad [boodskap #6895 is 'n antwoord op boodskap #6863] |
Mon, 29 July 1996 00:00 |
Anonymous
Boodskappe: 24 Geregistreer: June 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article , iz...@igs.net (Izak Bouwer) wrote:
>
>
> Aaa,'n Afrikaanse naturis!
> Niemand het vir my nog gese wat die Afrikaans
> vir "skinnydipping" is nie.
>
Kaalgatswem.
|
|
|