Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Afrikaans Klip!
Afrikaans Klip! [boodskap #105421] Di, 30 Augustus 2005 13:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Melkweg - Dit is as 'n vrou 'n "Cleavage" het.
Intelligensiemengsel - Dubbel Rum en Coke.
VINGERGEAKTIVEERDEGASAANGEDREWETABAKROLLETJIEVERLIGTINGSTOES TELLETJIE - 'n
lighter.
Boosdoos - Die Engelse noem dit die dogbox.
Rimpelkring - As iemand regtig 'n @sshole is kan jy hulle 'n rimpelkring
noem.
Knaterflater - Soos die Engelse sal sê is dit 'n balls-up
Bekotsenswaardig - As iets regtig sleg is.
Wolfdrol - 'n Lekker woord vir 'n patat.
Melk-en-koekie-doekie - 'n Bikini
Kombikraal - 'n Ander woord vir 'n taxirank.
Hoerboer - 'n Hoerboer is 'n pimp.
Flaterwater - 'n Mooi Afrikaanse woorde vir Tip-ex
Plooipleister - 'n Minder mooi woord vir "makeup"
Strikkie griep - MIV/VIGS.
Gemoedsbekakking - Dit is as jy depressief is.
Kuberknippie - Dit is darem nou 'n lekker woord vir cybersex.
Hoerberoerte - Dit kry 'n mens as jy verby jou skarnier kwaad is.
Bergieparfuum - Brandewyn.
Koerhoere - Back-up sangers.
Ponkerlong - 'n Ander woord vir liefdemaak.
Doefpoef - 'n Plaas toilet of longdrop.
Troosdoos -'n Blow up doll.
Re: Afrikaans Klip! [boodskap #105431 is 'n antwoord op boodskap #105421] Di, 30 Augustus 2005 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
challa  is tans af-lyn  challa
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Junior Lid
Kostelik!

Ene wat Niekie vd Berg baie gebruik tydens rugby uitsendings:
Boefblik - Mooier woord vir "Sin bin"
Re: Afrikaans Klip! [boodskap #105448 is 'n antwoord op boodskap #105421] Wo, 31 Augustus 2005 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hie hie hie! En ou kotsie dink die taal gaan uitsterf!

"Annette" skryf in boodskap news:df1nv9$96n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Melkweg - Dit is as 'n vrou 'n "Cleavage" het.
> Intelligensiemengsel - Dubbel Rum en Coke.
> VINGERGEAKTIVEERDEGASAANGEDREWETABAKROLLETJIEVERLIGTINGSTOES TELLETJIE - 'n
> lighter.
> Boosdoos - Die Engelse noem dit die dogbox.
> Rimpelkring - As iemand regtig 'n @sshole is kan jy hulle 'n rimpelkring
> noem.
> Knaterflater - Soos die Engelse sal sê is dit 'n balls-up
> Bekotsenswaardig - As iets regtig sleg is.
> Wolfdrol - 'n Lekker woord vir 'n patat.
> Melk-en-koekie-doekie - 'n Bikini
> Kombikraal - 'n Ander woord vir 'n taxirank.
> Hoerboer - 'n Hoerboer is 'n pimp.
> Flaterwater - 'n Mooi Afrikaanse woorde vir Tip-ex
> Plooipleister - 'n Minder mooi woord vir "makeup"
> Strikkie griep - MIV/VIGS.
> Gemoedsbekakking - Dit is as jy depressief is.
> Kuberknippie - Dit is darem nou 'n lekker woord vir cybersex.
> Hoerberoerte - Dit kry 'n mens as jy verby jou skarnier kwaad is.
> Bergieparfuum - Brandewyn.
> Koerhoere - Back-up sangers.
> Ponkerlong - 'n Ander woord vir liefdemaak.
> Doefpoef - 'n Plaas toilet of longdrop.
> Troosdoos -'n Blow up doll.
>
Re: Afrikaans Klip! [boodskap #105506 is 'n antwoord op boodskap #105421] Vr, 02 September 2005 13:08 Na vorige boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Seker opgevoed by die wildebees?
"Paule Naude" skryf in boodskap news:WWSV1ANJ38597.5908564815@anonymous.poster...
> Aandag stinkdoos anette..
>
> I have looked at your posting again and see that the words that you posted are
> actually fabricated, descriptive conjoinments. The concatenation of several
> descriptive elements does NOT constitute a real word.
>
> So it's back to the drawing board with your made up rubbish. I rest my case
> that the bOER language is rapidly going down the toilet. Evidence is presented -
> if you don't get it ... please re-read slowly from the top of the page again.
>
Vorige onderwerp: Twee klein linguistiese vrae
Volgende onderwerp: Gratis Afrikaanse speltoetser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 08:03:47 MGT 2024