Schabir Shaik se woonstel [boodskap #105389] |
Fri, 26 August 2005 17:59 |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: May 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
so entjie verder af in die straat is Schabir Shaik se woonstel.
Gisteroggend terwyl hy en sy vrou nog gelê en slaap het,
het sy woonstel aan die brand geraak. Hy self is baie geskok
en sê dat hy geen idee het wat gebeur het nie.
Toe ek vanmôre daar verby ry sien ek dat daar steeds
niks gedoen word vir herstelwerk nie, maar dat alles
toegemaak is. Blykbaar sal daar eers ondersoek
ingestel word oor presies wat daar gebeur het
voor daaraan gewerk word.
|
|
|
Re: Schabir Shaik se woonstel [boodskap #105390 is 'n antwoord op boodskap #105389] |
Fri, 26 August 2005 18:10 |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: May 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 26 Aug 2005 19:59:06 +0200, DD wrote:
> so entjie verder af in die straat is Schabir Shaik se woonstel.
> Gisteroggend terwyl hy en sy vrou nog gelê en slaap het,
> het sy woonstel aan die brand geraak. Hy self is baie geskok
> en sê dat hy geen idee het wat gebeur het nie.
> Toe ek vanmôre daar verby ry sien ek dat daar steeds
> niks gedoen word vir herstelwerk nie, maar dat alles
> toegemaak is. Blykbaar sal daar eers ondersoek
> ingestel word oor presies wat daar gebeur het
> voor daaraan gewerk word.
>
in opvolg hierop, en die hoofberigte in die media;
die Cosato's, die ANC se kleuterskool, en die
ANC self, wonder ek of die mense wat so graag sê dat
'die witmense nie kan saamstaan nie' steeds nog
dieselfde rympie sal aframmel.
Interessant dat Zuma niks daaraan probeer doen nie.
Soos julle weet is daar nou gevra vir 'n kommissie van
ondersoek na Mbeki en kie se motiewe.
Dit kan handuit ruk as dit nie beheer word nie.
|
|
|