Soek werk in Kanada.Kan iemand my asb.help? [boodskap #6832] |
Sun, 21 July 1996 00:00 |
sa...[1]
Boodskappe: 2 Geregistreer: June 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo
Ek's 23,en tans n rekenaar operateur op IBM hoofraam rekenaars.
Ek stel ook belang in persoonlike rekenaars en sal graag ook verder in
hierdie rigting wil leer.
Om die waarheid te se sal ek enigiets doen net om n voet in die deur
te kry.
Hoop enige Suid-Afrikaanse Kanadese kan my help.
Groete
Henri
|
|
|
Re: Soek werk in Kanada.Kan iemand my asb.help? [boodskap #6836 is 'n antwoord op boodskap #6832] |
Mon, 22 July 1996 00:00 |
Andre Viljoen
Boodskappe: 1 Geregistreer: July 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hello Henry.
Loer na
www.glenayre.com
en stuur pos na gmo...@glenayre.com,of na die fax/e-pos/pos adres
wat jy op www.glenayre.com sal kry.
As jy regtig belangstel, moet jy jou litte roer. Vrydag (26 Julie)
is al te laat!
Groetnis.
Andre'
------------------------------------------------------------ -----
Andre' Viljoen Fax: +1 604 293 4317
OS & Networking Reception: +1 604 293 1611
Glenayre R&D Voice Mail: +1 604 293 4399 X4061
1570 Kootenay St
Vancouver
British Columbia
V5K 2B8 Timezone: PST/PDT (Pacific Standard Time)
Canada
avil...@glenayre.com
|
|
|