|
Re: Tweede vraag aan Ferdietjiekie [boodskap #104656 is 'n antwoord op boodskap #104646] |
Wo, 27 Julie 2005 16:59 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf
> Bloot dit - Ferdietjiekie - waarom dra moffies snorre?
Sien, dis net hier, ou Jonas, wat die luiperd sy
kolle wys. Hoekom is dit dat regse stoereboer
sogenaamde Afrikaners altyd nie hulle gedagtes
kan afhou van moffies nie? Wat is dit dat as
jy oor moffies praat, jy lekker koue rillings langs
jou ruggraat afkry, en nie kan ophou daaroor
praat nie?
Gloudina
|
|
|
|
Re: Tweede vraag aan Ferdietjiekie [boodskap #104670 is 'n antwoord op boodskap #104656] |
Do, 28 Julie 2005 04:14 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anti - jou beskrywing is nie heeltemaal korrek nie. Jy't vergeet om die
hoendervleis te beskryf.
Maar voorwaar - hierdie is my en Ferdietjiekie se liefling - onderwerp...
Die ewige vraag - waarom dra moffies snorre.
(Wanneer pos jy weer 'n paar van sy rubrieke of sy gedigte? Is dit waar dat
hy 'n bundel gaan publiseer met 'n voorwoord deur jou? En val die uitgewers
oor hul voete vir die besonderse eer? Hou die ou groepie asseblief op
hoogte.)
|
|
|
Re: Tweede vraag aan Ferdietjiekie [boodskap #104672 is 'n antwoord op boodskap #104656] |
Do, 28 Julie 2005 07:57 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 27 Jul 2005 12:59:12 -0400, "@rogers.com" wrote:
> "Jonas" skryf
>
>> Bloot dit - Ferdietjiekie - waarom dra moffies snorre?
>
> Sien, dis net hier, ou Jonas, wat die luiperd sy
> kolle wys. Hoekom is dit dat regse stoereboer
> sogenaamde Afrikaners altyd nie hulle gedagtes
> kan afhou van moffies nie?
He, he... dalk rattle die kasdeure?
Wat is dit dat as
> jy oor moffies praat, jy lekker koue rillings langs
> jou ruggraat afkry, en nie kan ophou daaroor
> praat nie?
Check daai kasdeur, Gloudina.
N.S. Stuur soentjies vir Jonas. Ek sien nie sy posse nie.
|
|
|