Vraag aan Ferdie en diegene [boodskap #104616] |
Wed, 27 July 2005 01:32 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waarom vloek jy/julle allewig op die nuusgroep?
En dan het jy/julle die vermeteldheid om ou Frikkie in die verband aan te
vat?
Is dit opgekropte seksuele frustrasies - of bloot 'n onvermoë om jou/julle
in Afrikaans uit te druk? En, wat word dan van die vrome poëtiese taal?
Ferdietjiekie - dit reflekteer maar sleg op jou opvoeding my ou. Jy wil tog
nie aan die "abuse"-omie gerapporteer word nie? Dink aan die Beeld-opskrif -
"Rubriekskrywer se bek met seepsoda gewas" - of so iets?
|
|
|
Re: Vraag aan Ferdie en diegene [boodskap #104621 is 'n antwoord op boodskap #104616] |
Wed, 27 July 2005 06:18 |
Koot
Boodskappe: 218 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Janee, ek stem saam hierdie gevloekery is sommer stront .
"Jonas" skryf in boodskap news:dc5oif$q7m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waarom vloek jy/julle allewig op die nuusgroep?
> En dan het jy/julle die vermeteldheid om ou Frikkie in die verband aan te
> vat?
> Is dit opgekropte seksuele frustrasies - of bloot 'n onvermoë om jou/julle
> in Afrikaans uit te druk? En, wat word dan van die vrome poëtiese taal?
> Ferdietjiekie - dit reflekteer maar sleg op jou opvoeding my ou. Jy wil tog
> nie aan die "abuse"-omie gerapporteer word nie? Dink aan die Beeld-opskrif -
> "Rubriekskrywer se bek met seepsoda gewas" - of so iets?
>
|
|
|
Re: Vraag aan Ferdie en diegene [boodskap #104632 is 'n antwoord op boodskap #104621] |
Wed, 27 July 2005 07:28 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Ek sê altyd 'n vloekwoord is in die kop - wat vir die een mens 'n
vloekwoord is, is vir 'n ander nie.
Byv. stront - vir baie is dit 'n vloekwoord, maar vir my is dit 'n mooi
beskrywende Afrikaanse woord sonder gelyke:))
--
Groetnis
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:dc793a$kua$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Janee, ek stem saam hierdie gevloekery is sommer stront .
>
> "Jonas" wrote in message
> news:dc5oif$q7m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Waarom vloek jy/julle allewig op die nuusgroep?
>> En dan het jy/julle die vermeteldheid om ou Frikkie in die verband aan te
>> vat?
>> Is dit opgekropte seksuele frustrasies - of bloot 'n onvermoë om jou/julle
>> in Afrikaans uit te druk? En, wat word dan van die vrome poëtiese taal?
>> Ferdietjiekie - dit reflekteer maar sleg op jou opvoeding my ou. Jy wil
> tog
>> nie aan die "abuse"-omie gerapporteer word nie? Dink aan die
> Beeld-opskrif -
>> "Rubriekskrywer se bek met seepsoda gewas" - of so iets?
>>
>
|
|
|
Re: Vraag aan Ferdie en diegene [boodskap #104639 is 'n antwoord op boodskap #104621] |
Wed, 27 July 2005 11:46 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas is al so lank op my killfile ek het amper van hom vergeet. Leef
die ou drol nog?
Laat weet hom hy moet gerus kla oor die vloekery as hy wil. Hy kan
sommer 'n klagte aan Bga...@microsoft.com ook stuur en kyk of Bill my
nie gebruik van Windows gaan ontse nie.
On Wed, 27 Jul 2005 08:18:15 +0200, "Koot" wrote: