Die Sonskyn deur Oppenbach [boodskap #104591] |
Tue, 26 July 2005 09:57 |
George Orwell
Boodskappe: 22 Geregistreer: May 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Oo die heerlike sonskyn
Dis wat ek will he
Soos die wind in die hemel
Ek verlang om te le
Le in die veld
Met my hand op my hart
En huil vir die dae
Van die osse en kart
Oo ek sien al die mense
Wat gaan heen en weer
Ek verlang om te staan daar
Net vir een meer keur
Uit Die Mense van Kuikersfontein
Flip Oppenbach 1902
|
|
|
Re: Onthou julle hierdie? [boodskap #111383 is 'n antwoord op boodskap #104591] |
Thu, 12 October 2006 07:55 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons is nie so oud nie
On Thu, 12 Oct 2006 07:22:18 +0200 (CEST), George Orwell
wrote:
> Oo die heerlike sonskyn
> Dis wat ek will he
> Soos die wind in die hemel
> Ek verlang om te le
>
> Le in die veld
> Met my hand op my hart
> En huil vir die dae
> Van die osse en kart
>
> Oo ek sien al die mense
> Wat gaan heen en weer
> Ek verlang om te staan daar
> Net vir een meer keur
>
>
> Uit Die Mense van Kuikersfontein
> Flip Oppenbach 1902
|
|
|