Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Die oplossing vir rugby
Die oplossing vir rugby [boodskap #104544] Ma, 25 Julie 2005 06:35 na volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kyk hoe suur word die tee vanoggend in die teekamer as ek gaan sê dat White
nou die regte formule gekry het: maak die Bokkies swarter!
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104545 is 'n antwoord op boodskap #104544] Ma, 25 Julie 2005 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons moet sommer 15 vhb ( voorheenbenadeeldes) in die beginspan hê, dan wen
ons eers!:)))

Wat verlede naweek maar net weereens bewys en bevestig is, is dat 'n span
nie gekies kan word op grond van die peil van spelers van 'n seisoen of twee
gelede nie, en geen speler mag doodseker van sy plek in die span wees nie.

--
Groetnis
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:dc21bj$3u5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kyk hoe suur word die tee vanoggend in die teekamer as ek gaan sê dat White
> nou die regte formule gekry het: maak die Bokkies swarter!
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104546 is 'n antwoord op boodskap #104544] Ma, 25 Julie 2005 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit is Swart Goud wat Jake nou ontgin!

"Koot" skryf in boodskap news:dc21bj$3u5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kyk hoe suur word die tee vanoggend in die teekamer as ek gaan sê dat
> White
> nou die regte formule gekry het: maak die Bokkies swarter!
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104549 is 'n antwoord op boodskap #104546] Ma, 25 Julie 2005 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat jy nou van steenkool of olie?:)))
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:dc24qp$at3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is Swart Goud wat Jake nou ontgin!
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:dc21bj$3u5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kyk hoe suur word die tee vanoggend in die teekamer as ek gaan sê dat
>> White
>> nou die regte formule gekry het: maak die Bokkies swarter!
>>
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104550 is 'n antwoord op boodskap #104544] Ma, 25 Julie 2005 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" skryf

> Kyk hoe suur word die tee vanoggend in die teekamer as ek gaan sê dat White
> nou die regte formule gekry het: maak die Bokkies swarter!

As die personeel in die teekamer suur word,
beteken dit dan dat daar nog teveel voorheen
bevoordeeldes nog altyd staan en klasgee?

Gloudina
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104555 is 'n antwoord op boodskap #104545] Ma, 25 Julie 2005 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink ons moet wag na Saterdag op Loftus om te oordeel nie net na een
wedstryd nie, maar na drie. Die eerste het die Ozzies myle ver gewen, die
tweede het die Bokke gewen hoofsaaklik te danke aan twee mo-et-treffe drieë
en die Ozzies se windgatgeid om nie maklike strafskoppe na die pale te neem
nie. Kyk jy na die wedstryd in die breë, dan was die Australiërs die
gevaarliker span. Op Loftus, met die 3 Nasies verwag ek die Ozzies om veel
ernstiger te wees.

"Annette" skryf in boodskap news:dc25el$bsk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons moet sommer 15 vhb ( voorheenbenadeeldes) in die beginspan hê, dan wen
> ons eers!:)))
>
> Wat verlede naweek maar net weereens bewys en bevestig is, is dat 'n span
> nie gekies kan word op grond van die peil van spelers van 'n seisoen of
> twee
> gelede nie, en geen speler mag doodseker van sy plek in die span wees nie.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:dc21bj$3u5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kyk hoe suur word die tee vanoggend in die teekamer as ek gaan sê dat White
>> nou die regte formule gekry het: maak die Bokkies swarter!
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104556 is 'n antwoord op boodskap #104546] Ma, 25 Julie 2005 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die beste speler in 'n posisie moet speel.....wit, swart, pienk....die kleur
maak nie saak nie.

"Deneile" skryf in boodskap news:dc24qp$at3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is Swart Goud wat Jake nou ontgin!
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:dc21bj$3u5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kyk hoe suur word die tee vanoggend in die teekamer as ek gaan sê dat
>> White
>> nou die regte formule gekry het: maak die Bokkies swarter!
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104557 is 'n antwoord op boodskap #104550] Ma, 25 Julie 2005 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Genade, maar jy is die grootste rassis wat ek ken! As daar te veel
voorheen bevoordeeldes is wat nog staan en klas gee, dan is dit omdat daar
te min benadeeldes is wat nie kan klas gee nie. Wat verwag jy van mense,
ou vrou? Sal dit jou gelukkig maak as wit onderwysers weier om vir swart
kinders skool te gee as daar nie swart onderwysers vir hulle is nie? Of is
jy bereid om jou standaarde nog verder te verlaag ter wille van die
politieke standpunt? Hoe onnosel kan een mens dan wees? Jy verras my
keer op keer!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:LPqdndjWTOAhJXnfRVn-3g@rogers.com...
>
> "Koot" skryf
>
>> Kyk hoe suur word die tee vanoggend in die teekamer as ek gaan sê dat White
>> nou die regte formule gekry het: maak die Bokkies swarter!
>
> As die personeel in die teekamer suur word,
> beteken dit dan dat daar nog teveel voorheen
> bevoordeeldes nog altyd staan en klasgee?
>
> Gloudina
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104559 is 'n antwoord op boodskap #104557] Ma, 25 Julie 2005 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Sal dit jou gelukkig maak as wit onderwysers weier om vir swart
> kinders skool te gee as daar nie swart onderwysers vir hulle is nie? Of is
> jy bereid om jou standaarde nog verder te verlaag ter wille van die
> politieke standpunt?

Luister, ou Suidwester daar agter jou duin, hou op
met jou gesnater. Ek weet waarvan ek praat wanneer
ek jou vertel dat ek in 'n swart skool skoolgehou het
waar die swart onderwysers deur die bank beter
was as die grootste gros van die wittes. Die wittes
was gewoonlik daar om politieke redes: hulle was
óf ou ooms wat iemand in die Bantoe-Onderwys
geken het, of hulle was jong mans wat promosie
gesoek het en dit makliker in Bantoe-Onderwys
kon kry, veral omdat hulle iemand in die Bantoe-
Onderwys geken het. Of hulle was die vroue
van mans wat in Bantoe onderwys was omdat
hulle promosie gesoek het en iemand in die
Bantoe-Onderwys geken het.

Gloudina
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104563 is 'n antwoord op boodskap #104556] Ma, 25 Julie 2005 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Amen!

"Suidwester" skryf in boodskap news:i-idnb9UCpvdeHnfRVn-tw@is.co.za...
> Die beste speler in 'n posisie moet speel.....wit, swart, pienk....die
> kleur maak nie saak nie.
> "Deneile" wrote in message
> news:dc24qp$at3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit is Swart Goud wat Jake nou ontgin!


>> "Koot" wrote in message
>> news:dc21bj$3u5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Kyk hoe suur word die tee vanoggend in die teekamer as ek gaan sê dat
>>> White
>>> nou die regte formule gekry het: maak die Bokkies swarter!
>
>


>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104567 is 'n antwoord op boodskap #104555] Di, 26 Julie 2005 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:FvmdnZkk9uW4eHnfRVn-gg@is.co.za...
> Ek dink ons moet wag na Saterdag op Loftus om te oordeel nie net na een
> wedstryd nie, maar na drie. Die eerste het die Ozzies myle ver gewen, die
> tweede het die Bokke gewen hoofsaaklik te danke aan twee mo-et-treffe drieë
> en die Ozzies se windgatgeid om nie maklike strafskoppe na die pale te neem
> nie. Kyk jy na die wedstryd in die breë, dan was die Australiërs die
> gevaarliker span. Op Loftus, met die 3 Nasies verwag ek die Ozzies om veel
> ernstiger te wees.

Ag nee wat, hoe kan jy aflei dat die Aussies "windgat" is net omdat hulle
nie maklike strafskoppe na die pale neem nie? Ek weet nie van die
Springbokke se standpunt nie, maar die Aussies stel meer belang in vinnige
hardloop-rugby as goedkoop punte. Hulle behoort geprys te word vir dié
soort rugby. Ek sê nog steeds enige skop pale toe moet net een punt tel -
dit sou beslis die Engelse die Wêreldbeker laat verloor het. En soos in
sokker, sou dit beter wees as skoppe net van die kwartlyn of nader geneem
mag word.
Met die res van jou pos stem ek heelhartig saam.
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104571 is 'n antwoord op boodskap #104567] Di, 26 Julie 2005 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Bobby" skryf in boodskap news:uwjFe.63014$oJ.4399@news-server.bigpond.net.au...
>
> Ag nee wat, hoe kan jy aflei dat die Aussies "windgat" is net omdat hulle
> nie maklike strafskoppe na die pale neem nie?
----Sal 'stupid' dan beter vir jou werk? In enige toets is dit plein
onnosel. Enige punt wat na jou kant toe kom, moet jy vat. Ja, as jy
reeds sê 20 punte voor is en jy neem dan nie skoppe pale toe nie, dan
verstaan ek dit. Het jy nog glad nie punte nie en jy vat nie maklike
skoppe nie, dan is jy windgat 'n onnosel want jy dink jy gaan maklik die
toets wen. Die resultaat het jy gesien! Hulle het hul gatte
gesien......
Ek weet nie van die
> Springbokke se standpunt nie, maar die Aussies stel meer belang in vinnige
> hardloop-rugby as goedkoop punte. Hulle behoort geprys te word vir dié
> soort rugby.
----Rugby is 'n spel van strategie en maak nie saak hoe jy dit doen nie, wen
is alles. Niemand onthou 'n span wat mooi dartel op die veld nie. Almal
onthou die wenner.
Ek sê nog steeds enige skop pale toe moet net een punt tel -
> dit sou beslis die Engelse die Wêreldbeker laat verloor het. En soos in
> sokker, sou dit beter wees as skoppe net van die kwartlyn of nader geneem
> mag word.
----Hoekom wil jy een enkele vaardigheid [skop pale toe] minder belangrik ag
as die vermoë om te hardloop? Weet jy hoe moeilik is dit vir enige skopper
om die vaardigheid aan te leer en op standaard te bly. Waar die ander
spelers al vir ure met 'n bier in die hand slaplê, dan oefen die skopper
steeds. Dit is die enkele moeilikste 'skill' op die rugbyveld en jy wil
dit gering ag? Veel makliker, drop daai drel van 'n Larkham en kry iemand
wat kan skop. Eenvoudig.
> Met die res van jou pos stem ek heelhartig saam.
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104572 is 'n antwoord op boodskap #104556] Di, 26 Julie 2005 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
So jy sien darem meer kleure as net wit en swart!:))

Dit is my mening dat die beste ouens moet gekies raak maak nie saak van vel
kleur nie, maar party keer trek die ouens van kleur aan die kort kant. Ek
stem ook nie saam met die media nie hulle maak of breek ook swart spelers,
kyk maar hoe gee Rapport punte uit 10 uit. Die media plant a saaidtjie van
wanvertroue in 'n speler dan sien die speler sy gat. Ek dink Schalk Burger
is 'n goeie speler maar was hy 'n swart speler het hy lankal sy gat gesien
omdat hy so baie gevaarlike tekkels en strafskoppe af staan. Terug na die
beste spelers.....Ek het Saterdag baie bekommerd geraak toe die PA system
"We Are the Champions" uit bler, bietjie baie baie vroeg...die 3 Nasies
begin nou eers en die All Blacks het rugby se benchmark 1 graad gelig en ons
moet hulle nog aanvat. Hulle speel nou hul beste rugby. By hulle gaan dit
nou regtig kies jou sterkste span en ouens wat op vorm is....nie De Wet of
Marius wat 2 seisoene gelede vorm gehad het nie. Kyk Joe Rocokoko....(uit
soos dit), King Carlos, Dougie Howlett is wereld klas spelers maar hulle kry
nie speel kans nie. Kyk Carlos Spencer was net so gedrop soos 'n woer woer
skop. Ek vrees ons ontmoeting op Nuweland met die Kiwis, gelukkig sal ek
daar wees om te sien of ons die pyp kan rook.

"Suidwester" skryf in boodskap news:i-idnb9UCpvdeHnfRVn-tw@is.co.za...
> Die beste speler in 'n posisie moet speel.....wit, swart, pienk....die
> kleur maak nie saak nie.
> "Deneile" wrote in message
> news:dc24qp$at3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit is Swart Goud wat Jake nou ontgin!


>> "Koot" wrote in message
>> news:dc21bj$3u5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Kyk hoe suur word die tee vanoggend in die teekamer as ek gaan sê dat
>>> White
>>> nou die regte formule gekry het: maak die Bokkies swarter!
>
>


>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104573 is 'n antwoord op boodskap #104559] Di, 26 Julie 2005 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:edCdnTWyTPl7ZHnfRVn-jA@rogers.com...
>
> Luister, ou Suidwester daar agter jou duin, hou op
> met jou gesnater. Ek weet waarvan ek praat wanneer
> ek jou vertel dat ek in 'n swart skool skoolgehou het
> waar die swart onderwysers deur die bank beter
> was as die grootste gros van die wittes.
-----Jy praat die grootste klomp twak en die beste van alles is, jy glo
jouself! Jy baseer jou hele haat in die lewe op eie ondervinding en die
wraakgevoel toe jy die land moet uit om met jou whitey te kan trou. Jy het
so tonnelvisie dat jy nie die werklikheid kan raaksien nie. Niemand het
ooit gesê 'n swart onderwyser kan nie beter as 'n wit een wees nie. Net so
is alle onderwysers ook nie gediggie-tipe van leerkragte nie wat maar so in
die algemeen kan gooi vir enige kind nie. Daar is spesialiteitsvakke soos
wetenskap- en handelsvakke wat spesialisopleiding en -kennis verg. Dit kan
jy gewoonlik nie optel in 'n paar jaar in 'n onderwyskollege nie. Hierdie
klas onderwyser was nog altyd meestal blanke onderwysers en as swart skole
wil vorder in wiskunde, wetenskappe en handelsvakke, dan moet hulle die
blanke onderwysers gebruik. Dis nou as jy die leerlinge se beste belange
op die hart het....wat jy duidelik nie het of ooit gehad het nie!

Die wittes
> was gewoonlik daar om politieke redes: hulle was
> óf ou ooms wat iemand in die Bantoe-Onderwys
> geken het, of hulle was jong mans wat promosie
> gesoek het en dit makliker in Bantoe-Onderwys
> kon kry, veral omdat hulle iemand in die Bantoe-
> Onderwys geken het. Of hulle was die vroue
> van mans wat in Bantoe onderwys was omdat
> hulle promosie gesoek het en iemand in die
> Bantoe-Onderwys geken het.
----Hier praat jy sommer louter kak. Ek het 'n grootouer gehad wat een van
die meer prominente leerkragte in spesialisvakke in die Bantoeonderwys van
destyds in ons land was en baie, baie van die huidige Swapo politici het
onder sy hande deurgeloop. Soek 'n swart man met 'n swierige handskrif en
jy kan maar die koppeling na die ou man soek. En weet jy wat? Hy was 'n
Jodehater en so regs van die politiek as wat kon kom. Het jy hom gevra
hoekom hy vir swart kinders skool gee, dan het hy altyd gesê onderwys is vir
hom 'n roeping en onafgesien van sy politieke siening, in 'n swart skool het
hy 100% wat graag wil leer en nie net in die skool is omdat die wet hulle
verplig nie.
Dis nou waar jy en hy verskil. Hy kon 'mind over matter' en sy werk
doen. Jy? Jy kon nie en die uiteinde van jou lewe as 'n Afrikaan is, is
dat jy tweede gekom het omdat jy te bang was om te baklei en nou sit jy
steeds en kerm in jou aanneemland. Hierdie was totaal jou eie skuld, ou
antie.
>
> Gloudina
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104594 is 'n antwoord op boodskap #104573] Di, 26 Julie 2005 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf
> Daar is spesialiteitsvakke soos
> wetenskap- en handelsvakke wat spesialisopleiding en -kennis verg. Dit kan
> jy gewoonlik nie optel in 'n paar jaar in 'n onderwyskollege nie. Hierdie
> klas onderwyser was nog altyd meestal blanke onderwysers

Nee, ongelukkig vir jou argument, was die onderwysers
wat die "spesialiteitsvakke" soos wetenskap en handels-
vakke gegee het, altyd jong swart onderwysers met
universiteitsgrade. Dis die ou omies en die vroue-van-
wit-onderwysers ens. wat die sosiale studies en die
tale en dies meer kom gee het. Sommige van die ou
omies sonder enige universiteitsgraad, maar hulle het
iemand in Bantoe-Onderwys "geken."

Gloudina
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104595 is 'n antwoord op boodskap #104573] Di, 26 Julie 2005 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf
> Het jy hom gevra
> hoekom hy vir swart kinders skool gee, dan het hy altyd gesê onderwys is vir
> hom 'n roeping en onafgesien van sy politieke siening, in 'n swart skool het
> hy 100% wat graag wil leer en nie net in die skool is omdat die wet hulle
> verplig nie.

En daar het jy nou. Die klomp wit kinders sit
in die skool omdat hulle daar moet wees. Dan
gaan hulle universiteit toe omdat hulle familie
dit gewoonlik doen. En wat kry jy aan die
ander end? Somtyds 'n tweedehandse
intellektuele produk ( behalwe in my dae
op Stellenbosch, waar die predikatestelsel
dit half onmoontlik gemaak het vir sommer
enigiemand om 'n graad te behaal. )

Tot 'n sekere mate kon dieselfde ding ook
in swart skole gebeur - die studente wat daar
was, was daar omdat hulle ouers dit kon
bekostig. Tog was daar 'n groter persentasie
kinders wat wou leer.

Gloudina
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104596 is 'n antwoord op boodskap #104573] Di, 26 Julie 2005 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"

Jy kon nie en die uiteinde van jou lewe as 'n Afrikaan is, is
> dat jy tweede gekom het omdat jy te bang was om te baklei en nou sit jy
> steeds en kerm in jou aanneemland. Hierdie was totaal jou eie skuld, ou
> antie.

Suidwester daar agter jou duin, moet ek jou weer vra:
watter kant het gewen in jou land? Jy sit daar agter jou
duin en wegkruip en dan probeer jy voorgee of jy die
koning op die mishoop is.

Gloudina
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104597 is 'n antwoord op boodskap #104544] Di, 26 Julie 2005 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Maar sê my - waar het jy toe die "skoen" gekry om 'n pos te kry wat eintlik
> deur 'n swarte gevul kon word - dis mense soos jy wat afsonderlike
> ontwikkeling 'n slegte naam gegee het.

Jonas, laat ek jou dan weer die storie vertel. Ek sit op
St. Anne's op Hilton Road ( susterskool van Michaelhouse)
en ek kry 'n brief van Adams College waarin hulle my uitnooi
om by hulle Afrikaans te kom gee. Hulle het my naam glo
by Prof. Gerdener by die Stellenbosse Kweekskool gekry.
Ek het Prof. Gerdener nie persoonlik geken nie. Al wat ek
kon dink, is dat hy van my "geweet" het deur aanraking met
my oudste suster.
Toe ek by Adams College begin, toe was ek die enigste
blanke persoon in die hele hoërskool. Die prinsipaal was
swart. Elke vak was deur swart onderwysers onderrig.
Dit was nou in die laaste paar jare toe die Amerikaanse
sendelinge nog die plek waargeneem het. Toe kom die
Bantoe-Onderwys sisteem in. Onmiddellik verskuif
hulle die swart prinsipaal, want wit onderwysers mag nie
onder swart prinsipale werk nie. En die wit onderwysers
begin instroom. Klompe van hulle. Toe ek na 'n paar jaar
weg van Adams College (deels in Europa, deels in die
Oostelike Provinsie op Healdtown) weer teruggaan na
Adams Mission omdat ek naby die Universiteit van Natal
wil wees vir verdere studies, toe is daardie hoërskool meer
as die helfte wit. Sit vol van meestal tweederangse wit
onderwysertjies uit die Transvaal wat nie in wit skole
plek kon kry nie, en wat gehoor het dat mens maklik
promosie kan kry in swart onderwys. Dus, soos ek
al vantevore verduidelik het, "aparte ontwikkeling"
in Bantoe-Onderwys het meestel gelei tot 'n grootskaalse
invoer van wit onderwysers in swart skole.

Gloudina
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104598 is 'n antwoord op boodskap #104559] Di, 26 Julie 2005 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti sê:

"Ek weet waarvan ek praat wanneer
ek jou vertel dat ek in 'n swart skool skoolgehou het
waar die swart onderwysers deur die bank beter
was as die grootste gros van die wittes. Die wittes
was gewoonlik daar om politieke redes: hulle was
óf ou ooms wat iemand in die Bantoe-Onderwys
geken het, of hulle was jong mans wat promosie
gesoek het en dit makliker in Bantoe-Onderwys
kon kry, veral omdat hulle iemand in die Bantoe-
Onderwys geken het. Of hulle was die vroue
van mans wat in Bantoe onderwys was omdat
hulle promosie gesoek het en iemand in die
Bantoe-Onderwys geken het."

Anti - dat die swart onderwysers beter was as jy het my geensins verras nie.
Maar sê my - waar het jy toe die "skoen" gekry om 'n pos te kry wat eintlik
deur 'n swarte gevul kon word - dis mense soos jy wat afsonderlike
ontwikkeling 'n slegte naam gegee het.
En o ja - wat het toe van al hrerdie uitnemende swart onderwysers geword?
(Deesdae wil elke swarte sy kinders in 'n blanke skool sit waar al die
onderwysers blank is - ek sou wonder waarom hulle nie hul eie skole en
onderwysers waardeer nie.)
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104602 is 'n antwoord op boodskap #104594] Di, 26 Julie 2005 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir iemand wat kla dat die swart deel van die bevolking benadeel was in die
ou jare, diep jy darem nou 'n klomp gegradueerdes op. Jy praat egter twak
ou antie. In die jare waarvan jy praat was daar nog nie eers behoorlike
universiteite in SA nie. As ek reg onthou was hulle Universiteitskolleges.
Min van die blanke onderwysers het grade gehad....waar kom jou swart
gegradueerdes vandaan?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:P_mdnbldvpqNsHvfRVn-gQ@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Daar is spesialiteitsvakke soos
>> wetenskap- en handelsvakke wat spesialisopleiding en -kennis verg. Dit
> kan
>> jy gewoonlik nie optel in 'n paar jaar in 'n onderwyskollege nie.
> Hierdie
>> klas onderwyser was nog altyd meestal blanke onderwysers
>
> Nee, ongelukkig vir jou argument, was die onderwysers
> wat die "spesialiteitsvakke" soos wetenskap en handels-
> vakke gegee het, altyd jong swart onderwysers met
> universiteitsgrade. Dis die ou omies en die vroue-van-
> wit-onderwysers ens. wat die sosiale studies en die
> tale en dies meer kom gee het. Sommige van die ou
> omies sonder enige universiteitsgraad, maar hulle het
> iemand in Bantoe-Onderwys "geken."
>
> Gloudina
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104603 is 'n antwoord op boodskap #104595] Di, 26 Julie 2005 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ho-ho-hooooo!!!! Hoe lag ek nou. Stellenbosch was juis nog nooit beroemd
vir sy akedemiese standaard nie. Weinig van sy grade word internasionaal
erken. 40% om te slaag! Daar is universiteite in SA wat veel hoër
gereken word as Maties. Op 'n stadium kon jy nie werk kry by Unisa as jy
'n Stellenbosch'e graad het nie.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:5OOdnV2h1Mdss3vfRVn-pw@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Het jy hom gevra
>> hoekom hy vir swart kinders skool gee, dan het hy altyd gesê onderwys is
> vir
>> hom 'n roeping en onafgesien van sy politieke siening, in 'n swart skool
> het
>> hy 100% wat graag wil leer en nie net in die skool is omdat die wet hulle
>> verplig nie.
>
> En daar het jy nou. Die klomp wit kinders sit
> in die skool omdat hulle daar moet wees. Dan
> gaan hulle universiteit toe omdat hulle familie
> dit gewoonlik doen. En wat kry jy aan die
> ander end? Somtyds 'n tweedehandse
> intellektuele produk ( behalwe in my dae
> op Stellenbosch, waar die predikatestelsel
> dit half onmoontlik gemaak het vir sommer
> enigiemand om 'n graad te behaal. )
>
> Tot 'n sekere mate kon dieselfde ding ook
> in swart skole gebeur - die studente wat daar
> was, was daar omdat hulle ouers dit kon
> bekostig. Tog was daar 'n groter persentasie
> kinders wat wou leer.
>
> Gloudina
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104604 is 'n antwoord op boodskap #104596] Di, 26 Julie 2005 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
O maar ek is koning op MY mishoop, ou antie! En moet tog nou net nie dink
dat dit 'n klein mishopie is nie. Het jy al mooi gedink wat het julle
bereik met die 'wen' van die stryd? Die politieke beheer gekry oor iets
wat heeltemal bo julle vuurmaakplek is. Dapper jaag julle toe die kundiges
weg en binne 'n jaar en 'n half toe tref die kak julle op volle vaart. Toe
word die kundiges terug gekontrakteer teen vyf keer die prys as wat hulle
destyds die werk gedoen het. Kontraktebeheer wat voorheen streng was, is
nou verkak en die besighede staan bakhand en skep vet. Die swart massas
het nie meer werk nie, hulle het nie meer geld nie. In fact, hulle lewe by
die jaar al slegter en slegter. Ons besigheidsouens koop al meer
masjienerie om werkers te vervang en die werk word steeds minder. Lekker
ou Afrika. Viva julle politiek! Dankie Gloudina. Julle sorg lekker vir
ons.......

"@rogers.com" skryf in boodskap news:aYSdnRQq6u06snvfRVn-ig@rogers.com...
>
> "Suidwester"
>
> Jy kon nie en die uiteinde van jou lewe as 'n Afrikaan is, is
>> dat jy tweede gekom het omdat jy te bang was om te baklei en nou sit jy
>> steeds en kerm in jou aanneemland. Hierdie was totaal jou eie skuld, ou
>> antie.
>
> Suidwester daar agter jou duin, moet ek jou weer vra:
> watter kant het gewen in jou land? Jy sit daar agter jou
> duin en wegkruip en dan probeer jy voorgee of jy die
> koning op die mishoop is.
>
> Gloudina
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104605 is 'n antwoord op boodskap #104598] Di, 26 Julie 2005 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die ou vrou praat 'n lot stront en leef in die verlede waarvan sy duidelik
nie veel meer so lekker onthou nie! Wat sy vergeet, is dat in doerie jare
het weinig van die swart mense in SA meer as twee jaar skool gegaan. Skool
was vir blanke kinders tot op 16 verpligtend, maar vir die swart kinders
vrywillig. Swart ouers het oor die algemeen soveel kleintjies verwek dat
die mondjies uit die huis moes uit sodra hy/sy kan verdien en was daar vir
skool nie tyd nie. Soos ek reeds gesê het, ek het 'n grootouer wat in die
swart onderwys gestaan het en ons het baie, baie van hierdie leerkragte
ontmoet en geken. Daar was glad nie soveel swart onderwysers as wat sy wil
voorgee nie. Daar was wel soort van opleidingskolleges waar 'n swarte kon
gaan leer vir twee jaar, dan is hy 'n onderwyser....maar nie onder dieselfde
sisteem as die blanke skole nie, waar 'n matriek plus 'n 3 of 4 jaar diploma
of 'n graad plus HOD 'n vereiste was.

"Jonas" skryf in boodskap news:dc4dbp$4dg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti sê:
>
> "Ek weet waarvan ek praat wanneer
> ek jou vertel dat ek in 'n swart skool skoolgehou het
> waar die swart onderwysers deur die bank beter
> was as die grootste gros van die wittes. Die wittes
> was gewoonlik daar om politieke redes: hulle was
> óf ou ooms wat iemand in die Bantoe-Onderwys
> geken het, of hulle was jong mans wat promosie
> gesoek het en dit makliker in Bantoe-Onderwys
> kon kry, veral omdat hulle iemand in die Bantoe-
> Onderwys geken het. Of hulle was die vroue
> van mans wat in Bantoe onderwys was omdat
> hulle promosie gesoek het en iemand in die
> Bantoe-Onderwys geken het."
>
> Anti - dat die swart onderwysers beter was as jy het my geensins verras
> nie.
> Maar sê my - waar het jy toe die "skoen" gekry om 'n pos te kry wat
> eintlik
> deur 'n swarte gevul kon word - dis mense soos jy wat afsonderlike
> ontwikkeling 'n slegte naam gegee het.
> En o ja - wat het toe van al hrerdie uitnemende swart onderwysers geword?
> (Deesdae wil elke swarte sy kinders in 'n blanke skool sit waar al die
> onderwysers blank is - ek sou wonder waarom hulle nie hul eie skole en
> onderwysers waardeer nie.)
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104606 is 'n antwoord op boodskap #104602] Di, 26 Julie 2005 16:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

In die jare waarvan jy praat was daar nog nie eers behoorlike
> universiteite in SA nie. As ek reg onthou was hulle Universiteitskolleges.
> Min van die blanke onderwysers het grade gehad....waar kom jou swart
> gegradueerdes vandaan?

Wel, ou Suidwester, dis net hier waar jy jou grondelose
onkunde bewys. Want voor jou geliefde apartheidsvark-
vaders die universiteite van SA vir swartes gesluit het,
was daar volop gegradueerdes van universiteite soos
Wits en Kaapstad en Rhodes, en dan was daar ook nog
Fort Hare. En baie van die swart onderwysers het ook
in die buiteland gestudeer.

Gloudina
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104607 is 'n antwoord op boodskap #104604] Di, 26 Julie 2005 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Ons besigheidsouens koop al meer
> masjienerie om werkers te vervang en die werk word steeds minder.

Te oordeel na die hoeveelheid tyd wat jy op
hierdie nuusgroep spandeer, het jy nie teveel
werk nie.

Gloudina
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104608 is 'n antwoord op boodskap #104605] Di, 26 Julie 2005 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Wat sy vergeet, is dat in doerie jare
> het weinig van die swart mense in SA meer as twee jaar skool gegaan.

Nou wonder ek waar die swart mense met die grade
uitgepeul het.
En dit was nie net onderwysers met grade nie. Ou
Miss Makhanya, wat 'n sosiale werkster op
Umbumbulu was, het haar sosiale werk diploma
in die VSA gekry.

Gloudina
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104614 is 'n antwoord op boodskap #104597] Wo, 27 Julie 2005 00:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti skryf:
"Hulle het my naam glo
by Prof. Gerdener by die Stellenbosse Kweekskool gekry.
Ek het Prof. Gerdener nie persoonlik geken nie."

Ek en jou Prof Gerdener se kleinseun is vrinne. Sy pa, Theo Gerdener
(eertydse Administrateur van Natal) leef nog en is nou so +/- 90 jaar oud.
Hy (Theo Gerdener) is 'n besondere mens - hoogs intelligent en 'n ware heer.
Ek onthou ook dat hy, as die eerste Afrikaans-sprekende wat die amp in Natal
beklee het (Nasionale Party-aanstelling) aan die einde van sy termyn baie
gewild was onder alle bevolkingsgroepe - en ook onder die ou Verenigde
Party-lede (Sappe) in Natal.
Hyself (Theo Gerdener) kan jou 'n hele paar staaltjies vertel van
diskriminasie teen Afrikaans-sprekendes in Natal. Wat ietwat indruis teen
jou vorige waarnemings in die verband. Dit is ook tot 'n mate verstaanbaar
aangesien 'n aansienlike hoeveelheid Engelssprekende Natalse-boorlinge by
die Britse magte tydens die Boereoorlog aangesluit het.
Theo Gerdener is getroud met 'n vrou uit die Vryheid-omgewing. Haar pa, 'n
grondbaron in daardie omgewing, het die plaas geskenk vir die oprigting van
die Bloedrivier-monument aangesien dit daar was wat die betrokke slag
plaasgevind het.
Interessant dat EG Malherbe (eertydse prinsipaal van die Universiteit van
Natal en wat Jan Smuts se regterhand was) se pa een van die boere-predikante
was wat die Bloedrivier-monument ingewy het. Ek verstaan dat EG Malherbe
(wie Jan Smuts se hoof van militêre-intelligensie tydens die 2de WO) as die
gesalfde beskou was om as eerste minister "eendag" by Jan Smuts oor te neem.
Maar, toe wen die verdomde NP die verkiesing in '48 ...
En ek onthou hoe John B. Vorster Natal toe gereis het as eerste minister om
EG op sy plek te sit - EG was toe UN se prinsipaal. John B. sou dit gedoen
het om "dankie" te sê aan EG vir oa dat hy John B. 2 jaar in Koffiefontein
moes deurbring. Ja - so draai die wiel en verander die geskiedenis - maar
nie eintliik nie ...
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104622 is 'n antwoord op boodskap #104606] Wo, 27 Julie 2005 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat antie, jy praat steeds oor die algemeen en net in jou kringetjie.
Gister stap hier 'n legende in die onderwys in ons land in [hy's nou 85 jaar
oud] en ek vra vir hom hoeveel swart gegradueerdes was daar in die onderwys
voor 1960 en weet jy wat sê hy? Hy weet nie van 'n enkelte nie. En hy
was direkteur van onderwys in ons land. Waar kom jy aan al jou aannames?
Of het jy net 'n baie vrugbare verbeelding?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:svudnZgQb5QL_3vfRVn-1Q@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> In die jare waarvan jy praat was daar nog nie eers behoorlike
>> universiteite in SA nie. As ek reg onthou was hulle
> Universiteitskolleges.
>> Min van die blanke onderwysers het grade gehad....waar kom jou swart
>> gegradueerdes vandaan?
>
> Wel, ou Suidwester, dis net hier waar jy jou grondelose
> onkunde bewys. Want voor jou geliefde apartheidsvark-
> vaders die universiteite van SA vir swartes gesluit het,
> was daar volop gegradueerdes van universiteite soos
> Wits en Kaapstad en Rhodes, en dan was daar ook nog
> Fort Hare. En baie van die swart onderwysers het ook
> in die buiteland gestudeer.
>
> Gloudina
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104623 is 'n antwoord op boodskap #104607] Wo, 27 Julie 2005 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, jy grawe vir jouself 'n gat, val daarin en dan vra jy 'n onnosel
vraag. Vra vir enige suksesvolle sakeman. Die kuns is nie in die werk
nie. Dis om ander mense vir jou te laat werk. Jy vat slegs die geld.
Maar hoe sal 'n staatsamptenaar wat in 'n 'wetenskap' gekwalifiseer is wat
geen nut dien buite dit wat die staatsdiens kan beid nie, ooit dit weet?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:1NednWNCgZ-n_nvfRVn-jA@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Ons besigheidsouens koop al meer
>> masjienerie om werkers te vervang en die werk word steeds minder.
>
> Te oordeel na die hoeveelheid tyd wat jy op
> hierdie nuusgroep spandeer, het jy nie teveel
> werk nie.
>
> Gloudina
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104624 is 'n antwoord op boodskap #104608] Wo, 27 Julie 2005 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wees nou mooi slim en werk vir ons die persentasie van swart gegradueerdes
per groot gros kroeskoppies uit in daardie jare en jy sal vind dat dit
onbeduidend is. Jy praat van enkele gevalle, ek praat oor die breë.
"@rogers.com" wrote in message
news:CrKdnRzvBvIZ-XvfRVn-qg@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Wat sy vergeet, is dat in doerie jare
>> het weinig van die swart mense in SA meer as twee jaar skool gegaan.
>
> Nou wonder ek waar die swart mense met die grade
> uitgepeul het.
> En dit was nie net onderwysers met grade nie. Ou
> Miss Makhanya, wat 'n sosiale werkster op
> Umbumbulu was, het haar sosiale werk diploma
> in die VSA gekry.
>
> Gloudina
>
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104626 is 'n antwoord op boodskap #104622] Wo, 27 Julie 2005 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Is die omie nog nie kens nie?

"Suidwester" skryf in boodskap news:G6CdnYjYS9GitHrfRVn-3Q@is.co.za...
> Nee wat antie, jy praat steeds oor die algemeen en net in jou kringetjie.
> Gister stap hier 'n legende in die onderwys in ons land in [hy's nou 85
> jaar oud] en ek vra vir hom hoeveel swart gegradueerdes was daar in die
> onderwys voor 1960 en weet jy wat sê hy? Hy weet nie van 'n enkelte nie.
> En hy was direkteur van onderwys in ons land. Waar kom jy aan al jou
> aannames? Of het jy net 'n baie vrugbare verbeelding?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:svudnZgQb5QL_3vfRVn-1Q@rogers.com...

>> "Suidwester" skryf

>> In die jare waarvan jy praat was daar nog nie eers behoorlike
>>> universiteite in SA nie. As ek reg onthou was hulle
>> Universiteitskolleges.
>>> Min van die blanke onderwysers het grade gehad....waar kom jou swart
>>> gegradueerdes vandaan?

>> Wel, ou Suidwester, dis net hier waar jy jou grondelose
>> onkunde bewys. Want voor jou geliefde apartheidsvark-
>> vaders die universiteite van SA vir swartes gesluit het,
>> was daar volop gegradueerdes van universiteite soos
>> Wits en Kaapstad en Rhodes, en dan was daar ook nog
>> Fort Hare. En baie van die swart onderwysers het ook
>> in die buiteland gestudeer.

>> Gloudina


>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104641 is 'n antwoord op boodskap #104622] Wo, 27 Julie 2005 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Gister stap hier 'n legende in die onderwys in ons land in [hy's nou 85 jaar
> oud] en ek vra vir hom hoeveel swart gegradueerdes was daar in die onderwys
> voor 1960 en weet jy wat sê hy? Hy weet nie van 'n enkelte nie. En hy
> was direkteur van onderwys in ons land.

Wat is sy naam, en van wanneer tot wanneer was hy
direkteur van onderwys in Namibië? En was hy die
swart direkteur van onderwys of was hy die algemene
direkteur van onderwys vir beide swart en wit?
Maar natuurlik praat ek van SA. Ek weet niks van
Namibië se onderwys af nie, behalwe dat ek weet
dat 'n neef van my op 'n keer so het ek gedink
direkteur van wit onderwys was, voordat hy by
RAU begin klasgee het. Sy naam was Danie Gresse.

Nou is dit natuurlik ook so dat in SA Bantoe-
Onderwys eers in die laat vyftigerjare ingevoer
is in die skole. Voor die tyd was die hoërskole
en die onderwys-kolleges bedryf deur die
sendelinge, in die geval van Adams College
Amerikaanse sendelinge. Ek wed dat daar
sulke sendingskole in Namibië was met swart
gegradueerdes. Ek weet daar was sendelingskole
daar. Ek het my S.O.D. op Stellenbosch geloop
met 'n Finse sendeling wat sy onderwysdiploma
moes kry voordat hy in Suidwes kon begin
skoolhou.

Gloudina
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104650 is 'n antwoord op boodskap #104626] Wo, 27 Julie 2005 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, nog twee jaar terug 'n boek gepubliseer. Al sy gedagtes is nog
daar......

"Deneile" skryf in boodskap news:dc7bk0$o5s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is die omie nog nie kens nie?
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:G6CdnYjYS9GitHrfRVn-3Q@is.co.za...
>> Nee wat antie, jy praat steeds oor die algemeen en net in jou kringetjie.
>> Gister stap hier 'n legende in die onderwys in ons land in [hy's nou 85
>> jaar oud] en ek vra vir hom hoeveel swart gegradueerdes was daar in die
>> onderwys voor 1960 en weet jy wat sê hy? Hy weet nie van 'n enkelte
>> nie. En hy was direkteur van onderwys in ons land. Waar kom jy aan al
>> jou aannames? Of het jy net 'n baie vrugbare verbeelding?
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:svudnZgQb5QL_3vfRVn-1Q@rogers.com...
>
>>> "Suidwester" skryf
>
>>> In die jare waarvan jy praat was daar nog nie eers behoorlike
>>>> universiteite in SA nie. As ek reg onthou was hulle
>>> Universiteitskolleges.
>>>> Min van die blanke onderwysers het grade gehad....waar kom jou swart
>>>> gegradueerdes vandaan?
>
>>> Wel, ou Suidwester, dis net hier waar jy jou grondelose
>>> onkunde bewys. Want voor jou geliefde apartheidsvark-
>>> vaders die universiteite van SA vir swartes gesluit het,
>>> was daar volop gegradueerdes van universiteite soos
>>> Wits en Kaapstad en Rhodes, en dan was daar ook nog
>>> Fort Hare. En baie van die swart onderwysers het ook
>>> in die buiteland gestudeer.
>
>>> Gloudina
>
>


>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104655 is 'n antwoord op boodskap #104641] Wo, 27 Julie 2005 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
E.T. Meyer en as ek dit reg het, dan was hy in die sewentiger tot tagtiger
jare grootkop by die onderwysdepartement. In Namibië, maar die lande se
onderwys het hand-aan-hand geloop. Ek het nooit gesê daar was nie swart
gegradueerdes nie....net dat hulle so skaars soos hoenertande was...en is!
"@rogers.com" wrote in message
news:L_Cdndw9Goro6nrfRVn-gg@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Gister stap hier 'n legende in die onderwys in ons land in [hy's nou 85
> jaar
>> oud] en ek vra vir hom hoeveel swart gegradueerdes was daar in die
> onderwys
>> voor 1960 en weet jy wat sê hy? Hy weet nie van 'n enkelte nie. En hy
>> was direkteur van onderwys in ons land.
>
> Wat is sy naam, en van wanneer tot wanneer was hy
> direkteur van onderwys in Namibië? En was hy die
> swart direkteur van onderwys of was hy die algemene
> direkteur van onderwys vir beide swart en wit?
> Maar natuurlik praat ek van SA. Ek weet niks van
> Namibië se onderwys af nie, behalwe dat ek weet
> dat 'n neef van my op 'n keer so het ek gedink
> direkteur van wit onderwys was, voordat hy by
> RAU begin klasgee het. Sy naam was Danie Gresse.
>
> Nou is dit natuurlik ook so dat in SA Bantoe-
> Onderwys eers in die laat vyftigerjare ingevoer
> is in die skole. Voor die tyd was die hoërskole
> en die onderwys-kolleges bedryf deur die
> sendelinge, in die geval van Adams College
> Amerikaanse sendelinge. Ek wed dat daar
> sulke sendingskole in Namibië was met swart
> gegradueerdes. Ek weet daar was sendelingskole
> daar. Ek het my S.O.D. op Stellenbosch geloop
> met 'n Finse sendeling wat sy onderwysdiploma
> moes kry voordat hy in Suidwes kon begin
> skoolhou.
>
> Gloudina
>
>
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104659 is 'n antwoord op boodskap #104655] Wo, 27 Julie 2005 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Ek het nooit gesê daar was nie swart
> gegradueerdes nie....net dat hulle so skaars soos hoenertande was...en is!

So hoekom haal jy nou 'n ou omie aan wat sê
hy kan aan nie een dink nie. Was daar iets
verkeerd met sy kop, of was hy so onkundig
van die mense wat rondom hom lewe, dat hy
nie kan onthou dat hy een gegradueerde
mens ontmoet het wat nie dieselfde velkleur
as hy gehad het nie. En hoekom het hy dit
nie sy werk gemaak om die mense waarmee
hy werk, te ken nie? Klink vir my ook maar
een van daardie aanstellings van wit Afrikaners
wat "mense geken" het, en wat eintlik geheel
en al onkundig was van die kulture waarmee
hy moes werk.

Gloudina
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104671 is 'n antwoord op boodskap #104659] Do, 28 Julie 2005 06:26 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:sOGdnWeS3JNrW3rfRVn-iw@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Ek het nooit gesê daar was nie swart
>> gegradueerdes nie....net dat hulle so skaars soos hoenertande was...en
>> is!
>
> So hoekom haal jy nou 'n ou omie aan wat sê
> hy kan aan nie een dink nie.
---Omdat ons in die redenasie is, toe hy beskikbaar is, toe vra ek hom.
Eenvoudig.
Was daar iets
> verkeerd met sy kop, of was hy so onkundig
> van die mense wat rondom hom lewe, dat hy
> nie kan onthou dat hy een gegradueerde
> mens ontmoet het wat nie dieselfde velkleur
> as hy gehad het nie.
---Mens sou met redelike sekerheid sê dat meeste van die mense se lêers oor
sy tafel gekom het in sy loopbaan. Ek sou reken hy sou weet want aansoeke
vir hoër poste [soos hoofde en onderhoofde] is gewoonlik die gegradueerdes.

Klink vir my ook maar
> een van daardie aanstellings van wit Afrikaners
> wat "mense geken" het, en wat eintlik geheel
> en al onkundig was van die kulture waarmee
> hy moes werk.
-----Foeitog ja, en jy gryp na strooihalms en jou bekende verbeelding werk
oortyd. Wat jy nie weet nie is dat hierdie man na aftrede by die
departement gaan boer het op hul familieplaas en hy een van die pragtige
voorbeeld is van hoe 'n boer sorg vir sy afgetrede swart arbeiders. Kry jy
nie so 'n permanente sleg smaak in jou mond van al die kak praat nie?
>
> Gloudina
>
>
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: Rugby: Gebrek aan diepte by Bloubulletjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:03:48 MGT 2024