Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rhodesië herstel finasiëel
Rhodesië herstel finasiëel [boodskap #104331] Thu, 14 July 2005 18:10
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1165
Geregistreer: June 2003
Karma: 0
Senior Lid
uiteindelik neig dinge darem weer opwaarts.
Dis te sê as mbeki se stille diplomasie nie
stomheid insluit mbt tot die versoekte
lening nie.

Annette, mense soos jy en Ferdi, sal seker
nie vir die eerste keer (in jare) die anc kritiseer
as hulle 'n droefgenoot uit die pekel help nie?
(en moet my nie vir laster aanskryf omdat ek
jou met Ferdi assosieer nie; julle praat tòg
dieselfde taal)
Vorige onderwerp: Re: Twee klein linguistiese vrae
Volgende onderwerp: Plek plek Nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 21:33:17 UTC 2025