Re: Londen - swak tydsberekening [boodskap #104256] |
Do, 07 Julie 2005 16:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die datum het die aanval bepaal.....
--
Groetnis
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:dajfho$51s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die aanvalle in Londen (wie ookal verantwoordelik) se tydsberekening was
> swak.
> Dit neem die fokus en druk weg van die G8 - en Afrika se saak ly skade.
> En, indien dit 48-uur vroeër was het Londen waarskynlik nie die
> Olimpiese-bod gewen nie.
>
|
|
|