VVV [boodskap #104240] |
Do, 07 Julie 2005 09:42 |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend op e-tv was daar 'n dametjie wat vertel het hoe sy al aliens
ontmoet het en saam hulle gegaan het. Sy't ook te vertel gehad van hulle
tuis planete, vvv en dat hulle nou al tussen ons lewe, en sy kan hulle uit
ken as sy hulle op straat moet raak loop want hulle is baie dieper as mense.
Sy kon nogal gegaan as die advertensie vir "war of the worlds".
|
|
|
Re: VVV [boodskap #104241 is 'n antwoord op boodskap #104240] |
Do, 07 Julie 2005 10:02 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wou mos sê Gloudina klink vir my verdag! Bliksem nè!
"Deneile" skryf in boodskap news:daites$t5c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanoggend op e-tv was daar 'n dametjie wat vertel het hoe sy al aliens
> ontmoet het en saam hulle gegaan het. Sy't ook te vertel gehad van hulle
> tuis planete, vvv en dat hulle nou al tussen ons lewe, en sy kan hulle uit
> ken as sy hulle op straat moet raak loop want hulle is baie dieper as mense.
> Sy kon nogal gegaan as die advertensie vir "war of the worlds".
>
|
|
|
Re: VVV [boodskap #104244 is 'n antwoord op boodskap #104240] |
Do, 07 Julie 2005 10:43 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het hulle haar gevra of sy die VVV's gevra wat hulle dink van die opsetlike
botsing van die Amerikaners?
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:daites$t5c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanoggend op e-tv was daar 'n dametjie wat vertel het hoe sy al aliens
> ontmoet het en saam hulle gegaan het. Sy't ook te vertel gehad van hulle
> tuis planete, vvv en dat hulle nou al tussen ons lewe, en sy kan hulle uit
> ken as sy hulle op straat moet raak loop want hulle is baie dieper as mense.
> Sy kon nogal gegaan as die advertensie vir "war of the worlds".
>
|
|
|
Re: VVV [boodskap #104249 is 'n antwoord op boodskap #104241] |
Do, 07 Julie 2005 13:00 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" sskryf
> Ek wou mos sê Gloudina klink vir my verdag! Bliksem nè!
So jy dink ek is baie dieper as
mens?
Gloudina
|
|
|
Re: VVV [boodskap #104251 is 'n antwoord op boodskap #104249] |
Do, 07 Julie 2005 13:03 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moet jouself nie aanmatig nie....
"@rogers.com" skryf in boodskap news:spKdnXIs-9cNuFDfRVn-vQ@rogers.com...
>
> "Suidwester" sskryf
>
>> Ek wou mos sê Gloudina klink vir my verdag! Bliksem nè!
>
> So jy dink ek is baie dieper as
> mens?
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: VVV [boodskap #104260 is 'n antwoord op boodskap #104244] |
Do, 07 Julie 2005 22:24 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
O ja - hulle is hier. Ek loop hulle daagliks raak. 'n Raaisel in 'n spieël
....
|
|
|