Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Commission for Africa report
Re: Commission for Africa report [boodskap #104136] Wed, 29 June 2005 07:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag foeitog. Nog nie in Skotland rondgery nie?
--
Groetnis
Annette

, Scotland is a sub region within an
> island, and there is not much of Scotland outside the capital of Edinburgh
> is there?
>
Re: Commission for Africa report [boodskap #104139 is 'n antwoord op boodskap #104136] Wed, 29 June 2005 08:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is so. En dit word daagliks hier verkeerd bewys - so kan daar nie
genoegsame sterk groei in ontwikkeling wees nie.
Mbeki word nou erg gedruk om standpunt teen Zimbabwe in te neem, en
daadwerklik op te tree. Die onus is op hom as hy sy baba Nepad wil laat
oorleef.
Solank Arabies-Afrika, Islam-Afrika, Suidelike Afrika en Struwelende Afrika
so ver kan kom om saam te werk ter bereiking van 'n gesamentlike doel, dan
is daar al ver gevorder, en die wat op die ou paaie wil aangaan sal
agterbly.
Botswana is seker al klaar hoog die josie in vir ons omdat 'n groot
vervaardiger sy fabriek daar toemaak en na Durban verskuif. Tot nadeel van
hulle en tot voordeel van ons, maar tot gesamentlike voordeel van almal.

A case
> in example is the religious schools in England that are constantly derided
> because their ethos creates a situation where their results constantly put
> them at the top of the league. This is perceived as unfair and an idea is
> brought forth that this must be some sort of discriminatory practice and
> that reducing the situation to the lowest common denominator will somehow
> help the laggards towards achievement.
>
Vorige onderwerp: Dag van Afrikaans en Nederlands
Volgende onderwerp: RSG en Monitor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 20:32:44 UTC 2025