Dankie vir die inligting [boodskap #104088] |
Vr, 24 Junie 2005 23:10 |
Nomen Nescio
Boodskappe: 8 Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
OK mense, baaie dankie. Nou weet ek wat my virbeteken. Ja, fok hom - ek is nie n bleddy Plank nie, of n Jaap of Crunchie nie. Ek sal hom moer doe donner.
Ek is n egte boer met fokkol tussen my oere nie, net n klein pipi tussen my beene.
Hoe lekker dit is om n boer te wees ne. Niemand kan met jou fok nie omdat jy fokkol is in die eerste plek.
Ons is almal mense sonder land. Soos mense sonder broek. Kaal fokken gat.
Ek voel n lietjie aankom.....
OOOoooeeee dit liewe is so lekker
Die lewe is so lekker
Is lewe so lekker net soos n krekker
Amper soos n voor-trekker.
Totsien mense lekker bly.
|
|
|