Zuma [boodskap #104003] |
Tue, 21 June 2005 14:12 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En nou kry Jacob sy kans in die hof - E-TV sal seker daar wees.
Wonder wanneer die saak 'n aanvang gaan neem?
Oud-Regter Heath het beweer dat Zuma se kanse is skraal om skuldig bevind te
word - maar Marinus Wiechers verskil ietwat. Zuma se regsmanne het die
voordeel dat die getuienes tydens die Shaik verhoor nou reeds bekend is.
|
|
|
Re: Zuma [boodskap #104007 is 'n antwoord op boodskap #104003] |
Tue, 21 June 2005 20:36 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat gaan aan met Regter Heath?
Hy het glo ook 'n vinger in die paai met Brett Kebble......
Inderdaad- Die mans brood man eet, die mans woord man spreek..
--
Groetnis
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:d987ke$2rd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En nou kry Jacob sy kans in die hof - E-TV sal seker daar wees.
> Wonder wanneer die saak 'n aanvang gaan neem?
> Oud-Regter Heath het beweer dat Zuma se kanse is skraal om skuldig bevind te
> word - maar Marinus Wiechers verskil ietwat. Zuma se regsmanne het die
> voordeel dat die getuienes tydens die Shaik verhoor nou reeds bekend is.
>
|
|
|