Riaan Eksteen gesoek [boodskap #103975] |
Mon, 20 June 2005 09:37 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Voormalige ambassadeur en baas van die SAUK word glo gesoek oor
beweringe van bedrog van net minder as 'n miljoen rand.
Glo geld vir familie bele en toe nooit weer teruggegee nie of so iets.
Nou het hy volgens berigte verdwyn.
|
|
|
Re: Riaan Eksteen gesoek [boodskap #103976 is 'n antwoord op boodskap #103975] |
Mon, 20 June 2005 09:59 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is dit nie hy wat onder 'n wolkie van die SAUK weg is omdat hy een of ander
verhouding gehad het nie?
--
Groetnis
Annette
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5g3db1ptfeufo8jfip6qcvjprrt2fi5f0t@4ax.com...
>
>
> Voormalige ambassadeur en baas van die SAUK word glo gesoek oor
> beweringe van bedrog van net minder as 'n miljoen rand.
>
> Glo geld vir familie bele en toe nooit weer teruggegee nie of so iets.
>
> Nou het hy volgens berigte verdwyn.
>
|
|
|
Re: Riaan Eksteen gesoek [boodskap #103981 is 'n antwoord op boodskap #103976] |
Mon, 20 June 2005 12:23 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
21 April 1988 Riaan Eksteen, head of the SABC, is relieved of his post
following a political row with President Botha ...
Botha was furious and the SABC's director-general, Riaan Eksteen, was hauled
out of a cocktail party and virtually ordered to redress the coverage ...
1988 - SABC director-general Riaan Eksteen agrees to quit his post and
receives a settlement worth at least R600000 ...
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:d9644o$385$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit nie hy wat onder 'n wolkie van die SAUK weg is omdat hy een of ander
> verhouding gehad het nie?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:5g3db1ptfeufo8jfip6qcvjprrt2fi5f0t@4ax.com...
>>
>>
>> Voormalige ambassadeur en baas van die SAUK word glo gesoek oor
>> beweringe van bedrog van net minder as 'n miljoen rand.
>>
>> Glo geld vir familie bele en toe nooit weer teruggegee nie of so iets.
>>
>> Nou het hy volgens berigte verdwyn.
|
|
|