Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » ( Februarie-moppie ) deur BREYTEN BREYTENBACH
( Februarie-moppie ) deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #103962] Sun, 19 June 2005 14:30
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
( Februarie-moppie )

Breyten Breytenbach

lank en slank

en bruingebrand

loop die kaalgat meisies

oor Bloubergstrand

hulle borsies nog bleek

hulle koekies vol sand

ohee

ai is die somer tog weelderig

ai is die branders tog spelerig

die sênd kry vanjaar weer
klimaat

see-alg en die krewe leer praat

o

klein en fyn

en ook maar bruin

kom die Kaapse laities

met Woodstock se trein

hulle boude gespierd

hulle lende wil rym

ohoo
Vorige onderwerp: " die miskruier " deur BREYTEN BREYTENBACH
Volgende onderwerp: liften
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:15:07 UTC 2024