Rooibosteehandelsmerk [boodskap #103927] |
Fri, 17 June 2005 12:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ten spyte van F Greyling se bydrae, moes ek toe vandag hoor dat die saak
eers gister uitgeklaar is.
Daar was 'n skikking buite die hof tussen die VSA agent en die
Rooibosteeraad, en alle geregistreerde handelsmerke wêreldwyd tov Rooibos
word terug-getrek.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Rooibosteehandelsmerk [boodskap #103928 is 'n antwoord op boodskap #103927] |
Fri, 17 June 2005 12:16 |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Terug getrek, VSA of SA toe?
"Annette" skryf in boodskap news:d8ueem$n1t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ten spyte van F Greyling se bydrae, moes ek toe vandag hoor dat die saak
> eers gister uitgeklaar is.
> Daar was 'n skikking buite die hof tussen die VSA agent en die
> Rooibosteeraad, en alle geregistreerde handelsmerke wêreldwyd tov Rooibos
> word terug-getrek.
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Rooibosteehandelsmerk [boodskap #103930 is 'n antwoord op boodskap #103928] |
Fri, 17 June 2005 12:58 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit werk so- die geregistreerde handelsmerke is terug getrek - dus mag ons
Rooibosteemense Rooibos oral ter wêreld onder die naam Rooibos bemark.
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:d8ueuu$orr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Terug getrek, VSA of SA toe?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d8ueem$n1t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ten spyte van F Greyling se bydrae, moes ek toe vandag hoor dat die saak
>> eers gister uitgeklaar is.
>> Daar was 'n skikking buite die hof tussen die VSA agent en die
>> Rooibosteeraad, en alle geregistreerde handelsmerke wêreldwyd tov Rooibos
>> word terug-getrek.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Rooibosteehandelsmerk [boodskap #103931 is 'n antwoord op boodskap #103928] |
Fri, 17 June 2005 13:01 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die hofsaak in die VSA het glo 10 jaar geneem.....
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:d8ueuu$orr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Terug getrek, VSA of SA toe?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d8ueem$n1t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ten spyte van F Greyling se bydrae, moes ek toe vandag hoor dat die saak
>> eers gister uitgeklaar is.
>> Daar was 'n skikking buite die hof tussen die VSA agent en die
>> Rooibosteeraad, en alle geregistreerde handelsmerke wêreldwyd tov Rooibos
>> word terug-getrek.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Rooibosteehandelsmerk [boodskap #103934 is 'n antwoord op boodskap #103927] |
Fri, 17 June 2005 13:52 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 17 Jun 2005 14:07:11 +0200, "Annette" wrote:
> Ten spyte van F Greyling se bydrae, moes ek toe vandag hoor dat die saak
> eers gister uitgeklaar is.
> Daar was 'n skikking buite die hof tussen die VSA agent en die
> Rooibosteeraad, en alle geregistreerde handelsmerke wêreldwyd tov Rooibos
> word terug-getrek.
Omdat - soos 'n ander hof vroeer bevind het - rooibos 'n GENERIESE
naam is en nie as 'n handelmerk geregistreer kan word nie.
Dit is die naam van die plant. Soos dagga. Of kakibos. Of eikeboom.
Of mielies.
|
|
|