Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby a la politiek!
Rugby a la politiek! [boodskap #103848] Wo, 15 Junie 2005 13:11
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons in Namibië, is die geld vir sport nie so baie nie en is die
amptenary ook nie so eerlik nie [es mos in Afrika?]. Laas toe Wêreldbeker
toe gegaan is, moes die spelers self 'n deel bydra om daar te kom, terwyl
die bestuur en hulle gades gratis gaan rugby kyk het, uit dankbaarheid vir
hulle diens aan die sport. Gister huil die voorsitter van die vereniging
oor Radio Kosmos dat die wit sakegemeenskap nie Namibiese rugby ondersteun
nie en twee van die grootste borge vir 'n toernooi oorseė onttrek hulle net
daar. Nou's die toer gekelder en die man wonder nog oor wat het
gebeur......
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: Môre is Comrades Dag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 16:32:44 MGT 2024