Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Gesondheid & boereraat » Stem Saam
Stem Saam [boodskap #103783] Di, 14 Junie 2005 06:31
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die onderwerp van vanoggend se inbelprogram is die toestand by ons
staatshospitale.
Nou wonder ek net hoekom daar so 'n onderwerp sou wees as dit so goed gaan
in ons hospitale volgens Gludina se familie hier?

Nietemin, 'n inbeller vertel sy gaan met 'n lap en 'n bottel
ontsmettingsmiddel hospitaal toe as sy iemand besoek. Tydens die besoek sal
sy dan die vuil matras afvee. Sy sê blykbaar is daar in Australië 'n diens-
hospitale stuur hul vuil matrasse soontoe om daar ontsmet te word.
Sy vra of so iets nie in SA moontlik is nie
--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Staatshospitale... al weer
Volgende onderwerp: Zuid Afrikaanse Hospitale is puik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:54:25 MGT 2024