Uitspraakdag [boodskap #103781] |
Di, 14 Junie 2005 06:16 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
1) Onse Prez gaan blykbaar vandag iets sê oor Zuma.
2) Die Arrogante Vier se uitspraak is ook vandag.
In beide gevalle hoop ek hul kry wat hul toekom.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Uitspraakdag [boodskap #103784 is 'n antwoord op boodskap #103781] |
Di, 14 Junie 2005 06:42 |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wie is die A4?
"Annette" skryf in boodskap news:d8ltke$gho$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 1) Onse Prez gaan blykbaar vandag iets sê oor Zuma.
>
> 2) Die Arrogante Vier se uitspraak is ook vandag.
>
> In beide gevalle hoop ek hul kry wat hul toekom.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Uitspraakdag [boodskap #103785 is 'n antwoord op boodskap #103784] |
Di, 14 Junie 2005 07:13 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Waterkloof vier - Rykman-seuntjies wat in al die foto's arrogant
voorkom.
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:d8lu7u$hel$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie is die A4?
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d8ltke$gho$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 1) Onse Prez gaan blykbaar vandag iets sê oor Zuma.
>>
>> 2) Die Arrogante Vier se uitspraak is ook vandag.
>>
>> In beide gevalle hoop ek hul kry wat hul toekom.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|