Re: Afrikaners in aanvraag [boodskap #103514] |
Wed, 01 June 2005 06:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder net waarvoor al die medaljes is wat op die nuwe weermaghoof se
bors pryk.....
--
Groetnis
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:d7jhuf$c4h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ongeveer 'n week gelede het 'n ANC-werksdokument verskyn waarin verklaar is
> dat Afrikaners beter Suid-Afrikaners is as die ander (hoofsaaklik Engelse)
> blanke groepe.
> Gister het die uittredene SA Weermagshoof gesê dat die Weermag Afrikaners
> nodig het.
>
> Bepaald 'n deursigtige poging van die korrupte ANC om 'n wig tussen die
> Engelse en Afrikaners in te dryf. Net die dom ouens sal vir die koue pampoen
> val.
> Die weermag se regestellende program het nou ver genoeg gevorder. Alle
> senior poste word deur onbevoegde MK-kaders beklee - Afrikaners is nou seker
> nodig om die werk te verrig om die ou klompie positief te projekteer. (Soos
> dit maar gaan in feitlike alle poste waar swartes die topposte beklee en
> waar blankes aangestel word om die saakmakende funksies te verrig. Dit
> terwyl die "meneer" die krediet daarvoor opeis.)
>
> Anti. Het julle ook regstellende aksies in Kanada of word die Eskimos steeds
> in reservate en museums geisoleer?
>
|
|
|
Re: Afrikaners in aanvraag [boodskap #103516 is 'n antwoord op boodskap #103514] |
Wed, 01 June 2005 10:59 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf
> Anti. Het julle ook regstellende aksies in Kanada of word die Eskimos steeds
> in reservate en museums geisoleer?
Hoekom kom kyk jy nie. En vir jou informasie,
dis Inuit en nie Eskimo nie. En hulle bly deesdae
in hulle eie provinsie, Nunavut.
Gloudina
|
|
|
Re: Afrikaners in aanvraag [boodskap #103520 is 'n antwoord op boodskap #103514] |
Wed, 01 June 2005 12:18 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 1 Jun 2005 08:23:33 +0200, "Annette" wrote:
> Ek wonder net waarvoor al die medaljes is wat op die nuwe weermaghoof se
> bors pryk....
Daai ouens gee mekaar altyd medaljes. Dis tradisie. Lang diens, diens
aan land/koningin ens.
Jy sal vind dat die Duitse weermaghoof bv ook vol medaljes is. Maar in
sy geval is waarskynlik vir al die kere wat hom daarvan weerhou het om
iemand te bom.
|
|
|
Re: Afrikaners in aanvraag [boodskap #103523 is 'n antwoord op boodskap #103516] |
Wed, 01 June 2005 13:24 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
O! So jou wondelike Kanada glo aan aparte ontwikkeling? Wat het gword
van een plek, is almal se plek?
"@rogers.com" skryf in boodskap news:DfydnZvBX5rzDgDfRVn-rw@rogers.com...
>
> "Jonas" skryf
>
>> Anti. Het julle ook regstellende aksies in Kanada of word die Eskimos
> steeds
>> in reservate en museums geisoleer?
>
> Hoekom kom kyk jy nie. En vir jou informasie,
> dis Inuit en nie Eskimo nie. En hulle bly deesdae
> in hulle eie provinsie, Nunavut.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Afrikaners in aanvraag [boodskap #103533 is 'n antwoord op boodskap #103516] |
Wed, 01 June 2005 19:05 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 1 Jun 2005 06:59:57 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "Jonas" skryf
>
> Hoekom kom kyk jy nie. En vir jou informasie,
> dis Inuit en nie Eskimo nie.
> Gloudina
>
en ook vir jou informasie, Jonas...
dis snuit en nie anti nie.
(Jy is selfs welkom om ' er' agter snuit te plaas)
DD
|
|
|