Ek soek ´n gediggie... [boodskap #103480] |
Mon, 30 May 2005 12:12 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wie ken 'n (grappige) gediggie wat mens vir iemand kan skryf wat gaan trou.
Ek sou liewer iets van 'n bekende Afrikaanse digter wil hê, as om self iets
op te maak.
Liewer iets eenvoudig, dis vir 'n Nederlandse paartjie.
Dankie vir enige hulp.
|
|
|
Re: Ek soek ´n gediggie... [boodskap #103483 is 'n antwoord op boodskap #103480] |
Mon, 30 May 2005 12:25 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van wat ek kan onthou:
Trou maar liewers nie -
Trou jy met 'n vette, dan slaap jy te benoud,
Trou jy met 'n maere, dan slaap jy weer te koud.
Trou jy met 'n lange, dan kyk sy oor jou heen
Trou jy met 'n korte, dan gryp sy aan jou been.
Trou jy met 'n skele, dan sien sy twee vir een.
Trou jy met 'n regte, dan knik sy vir elkeen.
--
Groetnis
Annette
"Max" skryf in boodskap news:429b04a0$0$23356$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wie ken 'n (grappige) gediggie wat mens vir iemand kan skryf wat gaan trou.
> Ek sou liewer iets van 'n bekende Afrikaanse digter wil hê, as om self iets
> op te maak.
>
> Liewer iets eenvoudig, dis vir 'n Nederlandse paartjie.
>
> Dankie vir enige hulp.
>
|
|
|
Re: Ek soek ´n gediggie... [boodskap #103486 is 'n antwoord op boodskap #103483] |
Mon, 30 May 2005 12:48 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ha ha ha! Hoeveel jare gelede was dit nie dat ons dit gesing het nie! Ek
weet net nie of dit slim is om sê iets op 'n kaartjie te skryf vir iemand
wat gaan trou nie!
Dankie, ek het vreeslik geniet om dit weer te lees!
gr
Max
"Annette" skryf in boodskap news:d7f194$ndv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van wat ek kan onthou:
> Trou maar liewers nie -
> Trou jy met 'n vette, dan slaap jy te benoud,
> Trou jy met 'n maere, dan slaap jy weer te koud.
> Trou jy met 'n lange, dan kyk sy oor jou heen
> Trou jy met 'n korte, dan gryp sy aan jou been.
> Trou jy met 'n skele, dan sien sy twee vir een.
> Trou jy met 'n regte, dan knik sy vir elkeen.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:429b04a0$0$23356$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Wie ken 'n (grappige) gediggie wat mens vir iemand kan skryf wat gaan
> trou.
>> Ek sou liewer iets van 'n bekende Afrikaanse digter wil hê, as om self
> iets
>> op te maak.
>>
>> Liewer iets eenvoudig, dis vir 'n Nederlandse paartjie.
>>
>> Dankie vir enige hulp.
>>
>
|
|
|
Re: Ek soek ´n gediggie... [boodskap #103488 is 'n antwoord op boodskap #103486] |
Mon, 30 May 2005 13:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het dit vir my oom gestuur toe ek hoor hy is verloof.
Dit het hom nie afgesit nie;))))
--
Groetnis
Annette
"Max" skryf in boodskap news:429b0d0e$0$149$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ha ha ha! Hoeveel jare gelede was dit nie dat ons dit gesing het nie! Ek
> weet net nie of dit slim is om sê iets op 'n kaartjie te skryf vir iemand
> wat gaan trou nie!
>
> Dankie, ek het vreeslik geniet om dit weer te lees!
>
> gr
> Max
>
> "Annette" wrote in message
> news:d7f194$ndv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van wat ek kan onthou:
>> Trou maar liewers nie -
>> Trou jy met 'n vette, dan slaap jy te benoud,
>> Trou jy met 'n maere, dan slaap jy weer te koud.
>> Trou jy met 'n lange, dan kyk sy oor jou heen
>> Trou jy met 'n korte, dan gryp sy aan jou been.
>> Trou jy met 'n skele, dan sien sy twee vir een.
>> Trou jy met 'n regte, dan knik sy vir elkeen.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:429b04a0$0$23356$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Wie ken 'n (grappige) gediggie wat mens vir iemand kan skryf wat gaan
>> trou.
>>> Ek sou liewer iets van 'n bekende Afrikaanse digter wil hê, as om self
>> iets
>>> op te maak.
>>>
>>> Liewer iets eenvoudig, dis vir 'n Nederlandse paartjie.
>>>
>>> Dankie vir enige hulp.
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Ek soek ´n gediggie... [boodskap #103489 is 'n antwoord op boodskap #103480] |
Mon, 30 May 2005 13:04 |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Een wat ek gehoor het...is nou nie 'n gediggie nie maar dit het my laat lag!
'n man se kop is nie plat nie maar rond
en as 'n vrou op 'n iets rond sit soos 'n bal
dan sal sy ongemaklik sit en sy sal val
so 'n man se kop is nie sitplek vir sy vrou
Vandag trou ? met ?, sy is nou jou vrou, jou liefling, jou Barberton se
Daisy
maar staan by haar al lyk sy eendag soos 'n vetplant van die Namakwa
"Max" skryf in boodskap news:429b04a0$0$23356$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wie ken 'n (grappige) gediggie wat mens vir iemand kan skryf wat gaan
> trou.
> Ek sou liewer iets van 'n bekende Afrikaanse digter wil hê, as om self
> iets
> op te maak.
>
> Liewer iets eenvoudig, dis vir 'n Nederlandse paartjie.
>
> Dankie vir enige hulp.
>
|
|
|