As niemand dit kan/wil doen nie [boodskap #103442] |
Sun, 29 May 2005 14:13 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sal ek maar.
Afrikaans Huppel -
Op 8 Mei 1925 is 'n tweede lesing van die parlement goedgekeur, en op 27 Mei
1925 ( 80 jaar gelede) is Afrikaans amptelik as 'n landstaal toegelaat en
erken.
Is daar enige ander amptelike taal jonger as ons? Ek twyfel. Hoe oud is die
tweede jongste amptelike taal?
Nietemin - ons stoere taalvaders en optimistiese parlementariƫrs sou seker
nooit kon dink dat hul aksies sou lei dat ons jeug vandag sou opgewonde raak
oor 'n groepie met die naam Fokofpolisiekar nie;))
--
Groetnis
Annette
|
|
|