Afrikadag [boodskap #103396] |
Do, 26 Mei 2005 08:30 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister was dit Afrikadag.
Glo.
Geen toesprakies nie.
Net 'n helse betoging tot groot ontwrigting hier in Kaapstad deur mense wat
ongelukkig is oor wat Israel met Palestina doen.
Ek het nog nooit 'n betoging hier gesien oor wat verkeerd is in enige
Afrikastaat om Afrikadag nie.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Afrikadag [boodskap #103399 is 'n antwoord op boodskap #103396] |
Do, 26 Mei 2005 10:43 |
Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161 Geregistreer: April 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:d741pt$nj9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister was dit Afrikadag.
> Glo.
> Geen toesprakies nie.
> Net 'n helse betoging tot groot ontwrigting hier in Kaapstad deur mense wat
> ongelukkig is oor wat Israel met Palestina doen.
> Ek het nog nooit 'n betoging hier gesien oor wat verkeerd is in enige
> Afrikastaat om Afrikadag nie.
>
> --
> Groetnis
> Annette
Een ding is seker Annette,die Israeliers het hulle mag nie afgegee nie aan
die Palesteine,as jy begryp wat ek bedoel
Paul
|
|
|