Tuis » Taal » Prosa & poësie » " 'n Kleinvers vir Ma " deur ANNE-MARIE CONRADIE
" 'n Kleinvers vir Ma " deur ANNE-MARIE CONRADIE [boodskap #103164] |
Mon, 16 May 2005 15:07 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'N KLEINVERS VIR MA
Anne-Marie Conradie
Ma, saam met moedersmelk
het ons Totius, Leipoldt en Visser verteer;
kwartelklein woorde ontsnap uit koutjies
spalk arendsvlerke oor die aarde uit
moedersmelkwoorde lê donsig in vreemde lande
tussen blaaie van bundels vol verse
in doolhowe van boekrakke in biblioteke
tussen Cervantes en Guido Gezelle
lê my tenger vere by digkuns van poëte.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 21:26:23 UTC 2025
|