Camerama - dankie Patrick:-) - DurbsMap.jpg (0/1) [boodskap #102808] |
Di, 03 Mei 2005 18:57 |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Empire Cinema
Daily at 3, Nightly at 7.45
Admission - 6d., 1/- and 1/6.
Children Halfprice to Matinees.
en op 'n ander plek: (waar die stad beskryf word)
Cleanest Town in South Africa
One of theFinest Climates in the World
Unlimited Supply of Pure Water
Wide Tar-paved Streets
Electric Street Lightning
ens. ens. ens.
Baie dankie, Patrick. Dit het vanmôre gekom:-)
Ek bestudeer dit nog van hoek tot kant -
Hoe op aarde het die kaart in, asof nuwe, toestand gebly?
Dit is dan soos nuut -
Dave
|
|
|