Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bulle - Bulle!!!!
Bulle - Bulle!!!! [boodskap #102766] Sa, 30 April 2005 06:39 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Bulls storm voort en speel wonderlike rugby. Die Stormers ploeter
voort en bly hoop hul opponente sal vir hulle punte maak want hulleself kan
dit nie doen nie, die Haai word elke keer geslag en die Katte kak sommer
vanself. En volgende jaar. Die 5de streek 100+ punte teen hulle? Ek
hoor nou dat die Bulls en die Cats bymekaar gegooi gaan word om vir die
Oos-Kaap 'n streek te gee. Dit maak nogal streeks-sin, alhoewel dit 'n
finansiële verlies vir beide die bonde gaan beteken.
Re: Bulle - Bulle!!!! [boodskap #102769 is 'n antwoord op boodskap #102766] Sa, 30 April 2005 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie goeie wedstryd gewees gisteraand vir die Bababloubulletjies!
Ek dink nog steeds nie hulle gaan die uitspeelwedstryde haal nie.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:2s6dnaY-p9qste7fRVn-uA@is.co.za...
> Die Bulls storm voort en speel wonderlike rugby. Die Stormers ploeter
> voort en bly hoop hul opponente sal vir hulle punte maak want hulleself kan
> dit nie doen nie, die Haai word elke keer geslag en die Katte kak sommer
> vanself. En volgende jaar. Die 5de streek 100+ punte teen hulle? Ek
> hoor nou dat die Bulls en die Cats bymekaar gegooi gaan word om vir die
> Oos-Kaap 'n streek te gee. Dit maak nogal streeks-sin, alhoewel dit 'n
> finansiële verlies vir beide die bonde gaan beteken.
>
Re: Bulle - Bulle!!!! [boodskap #102772 is 'n antwoord op boodskap #102769] Sa, 30 April 2005 10:46 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoop jy dink verkeerd!

"Annette" skryf in boodskap news:d4vka8$4ng$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Baie goeie wedstryd gewees gisteraand vir die Bababloubulletjies!
> Ek dink nog steeds nie hulle gaan die uitspeelwedstryde haal nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:2s6dnaY-p9qste7fRVn-uA@is.co.za...
>> Die Bulls storm voort en speel wonderlike rugby. Die Stormers ploeter
>> voort en bly hoop hul opponente sal vir hulle punte maak want hulleself kan
>> dit nie doen nie, die Haai word elke keer geslag en die Katte kak sommer
>> vanself. En volgende jaar. Die 5de streek 100+ punte teen hulle? Ek
>> hoor nou dat die Bulls en die Cats bymekaar gegooi gaan word om vir die
>> Oos-Kaap 'n streek te gee. Dit maak nogal streeks-sin, alhoewel dit 'n
>> finansiële verlies vir beide die bonde gaan beteken.
>
Vorige onderwerp: Naweek......'n Rugby Pyn Gedagte.....
Volgende onderwerp: Wie gaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 14:28:11 MGT 2024