Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby se streke
Rugby se streke [boodskap #102679] |
Wed, 20 April 2005 06:40 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe op aarde kan die organiseerders van SA rugby verwag dat jy samwerking
tussen die Bulls en die OP gaan kry? Geografies is dit 'n 'no-brainer' en
dit gaan die Bulls geweldig benadeel in die kompetisie om twee wedstryde so
ver weg van Loftus af te moet speel. Enige logiese mens sal wonder of hier
nie 'n agenda is om die Bulls te probeer verswak nie. Die oplossing vir
die probleem was so voor die hand liggend:
Stormers: WP en Boland
Sharks: Natal
Cheetahs: Vrystaat, Griekwas en Luiperde
Bulls: Blou Bulle, Goue Leeus, Valke.
? : OP, Grens
Daar sal wel vrae wees dat van die spanne te sterk en andere te swak gaan
wees, maar hulle dink nie oor hoe die S12 nog altyd gewerk het nie. Die
spelers word gekontrakteer uit 'n poel uit en die res word na enige streek
toe getrek soos wat hulle benodig word. Wat dit wel sal bereik, is dat die
ondersteuners hul eie streke kan ondersteun en nie eintlik weet waar om aan
te haak nie. Soort soek soort.
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby se streke [boodskap #102687 is 'n antwoord op boodskap #102683] |
Wed, 20 April 2005 14:17 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy wil weer he dat die ouens hul verskonings om nie basiese rugby te kan
speel nie moet swap vir die toer uitputting storie! Snaaks krieket spelers
kan vir twee maande op toer wees en 5 5dae reekse en 7 odi's na mekaar speel
en nie kla dat hulle vlug flou is nie! SA rugby moet terug gaan om die
basiese dinge te doen, tekkel tekkel eerste keer, in die gat hardloop,
lynstanne en skrums te wen en dan sal ons weer kan kompeteer in Super14.
Namibie kan ingeskryf het vir die o/19 toernooi!
"Suidwester" skryf in boodskap news:juedndfTefPMq_vfRVn-pA@is.co.za...
> Dis eintlik nie 'n sleg idee nie. Ek dink ook dat beide SA en Oz kan
> werklik nog 'n S12 span op die been bring sonder om hul eie aanslag af te
> water nie.
> "Chris" wrote in message
> news:pan.2005.04.20.08.20.51.177955@netscape.net...
>> On Wed, 20 Apr 2005 08:40:39 +0200, Suidwester wrote:
>>> Hoe op aarde kan die organiseerders van SA rugby verwag dat jy
>>> samwerking
>>> tussen die Bulls en die OP gaan kry? Geografies is dit 'n 'no-brainer'
>>> en
>>> dit gaan die Bulls geweldig benadeel in die kompetisie om twee wedstryde
>>> so
>>> ver weg van Loftus af te moet speel. Enige logiese mens sal wonder of
>>> hier
>>> nie 'n agenda is om die Bulls te probeer verswak nie. Die oplossing
>>> vir
>>> die probleem was so voor die hand liggend:
>>> Stormers: WP en Boland
>>> Sharks: Natal
>>> Cheetahs: Vrystaat, Griekwas en Luiperde
>>> Bulls: Blou Bulle, Goue Leeus, Valke.
>>> ? : OP, Grens
>
>>> Daar sal wel vrae wees dat van die spanne te sterk en andere te swak
>>> gaan
>>> wees, maar hulle dink nie oor hoe die S12 nog altyd gewerk het nie.
>>> Die
>>> spelers word gekontrakteer uit 'n poel uit en die res word na enige
>>> streek
>>> toe getrek soos wat hulle benodig word. Wat dit wel sal bereik, is dat
>>> die
>>> ondersteuners hul eie streke kan ondersteun en nie eintlik weet waar om
>>> aan
>>> te haak nie. Soort soek soort.
>> Weet iemand miskien hoekom die nuwe twee "franchises" nie na Argentinie
>> toe gagaan het nie
>
|
|
|
|
|
Re: Rugby se streke [boodskap #102699 is 'n antwoord op boodskap #102698] |
Fri, 22 April 2005 06:24 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is maar by beste van tye maar so toe.............
"Deneile" skryf in boodskap news:d48e0t$fdb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy kan ook nie 'n bleddie grap vat nie!
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:wM6dnUfvnosR1frfRVn-jQ@is.co.za...
>> "Deneile" wrote in message
>> news:d45oaf$m50$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy wil weer he dat die ouens hul verskonings om nie basiese rugby te kan
>>> speel nie moet swap vir die toer uitputting storie!
>> ----Hoe jy tot dié gevolgtrekking kom, weet net jy alleen.....
>> Snaaks krieket spelers
>>> kan vir twee maande op toer wees en 5 5dae reekse en 7 odi's na mekaar
>>> speel
>>> en nie kla dat hulle vlug flou is nie!
>> ----Krieketspelers word moeg van verveling en nie van uitputting nie! Die
>> enigste ou wat moeg word is die snelbouler en dan rus hy ook lank tussen
>> goi-sessies. Die draaiballers is almal vet en stadig. Hoe kan jy dit
>> met rugby wil vergelyk? 'n Rugbyspeler wat net effens probeer die spel
>> speel doen meer in 10 minute as wat 'n krieketspeler in 10 dae doen.
>> Vlugflouheid het vele aspekte. Die feit dat die Oz en Nz mense dit vir
>> die SA besoekers so moeilik moontlik maak, is ook 'n groot faktor.
>>> Namibie kan ingeskryf het vir die o/19 toernooi!
>> ----Dalk vergeet jy, of weet jy nie, maar daar's 'n groot gebrek aan
>> borge in ons land. Ja vir sokker, nee vir rugby.
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:39:46 UTC 2025
|