|
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102001 is 'n antwoord op boodskap #101996] |
Mon, 21 March 2005 21:42 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 21 Mar 2005 22:20:50 +0100, Peer Mankpoot
wrote:
> Michel Martens schreef/citeerde op Mon, 21 Mar 2005 20:11:59 +0100:
>
>> Subject: Zal het Afrikaans verdwiijnen?
>> http://www.thestar.co.za/index.php?fSectionId=233&fArtic leId=2450038
>
> Volgens de schrijver van dat artikel wel, als er nix aan gedaan wordt.
> Volgens mij niet, als er nix aan gedaan wordt. Maar misschien vat ik
> "verdwijnen" te letterlijk op.
die skrywer van die artikel is iemand wat die veragting
van (byna) alle konserwatiewe Afrikaanssprekende Suid Afrikaners op
sy skouers dra. Mense soos ek dink dat hy gehoop het op 'n ruiker rose
vanaf die anc maar miskien het hulle net so min tyd vir hom.
Vier uur vanmiddag was ek met 'n Afrikaanssprekende in gesprek vir 'n
uur en tien minute. In Engels. Ek het na sy aksent geluister en gevra
of hy Afrikaanssprekend is, en sy vrou het geantwoord en gesê, ja,
hul albei. Ek het gesê ek ook. Hy wou my, soos vele mense nie glo nie,
en het aangehou gesels in Engels. Ek het 'n Duitse aksent.
DD
|
|
|
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102002 is 'n antwoord op boodskap #102001] |
Mon, 21 March 2005 22:21 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" skryf
Hy wou my, soos vele mense nie glo nie,
> en het aangehou gesels in Engels. Ek het 'n Duitse aksent.
Die enigste persoon wat ek ken wat weet hoe jy
klink, het gedog jy is 'n Indiër. Nie 'n Idiaan nie.
'n Indiër.
Tant Hessie van Poggenpoel
|
|
|
|
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102017 is 'n antwoord op boodskap #101996] |
Tue, 22 March 2005 14:51 |
Dolfy[1]
Boodskappe: 2 Geregistreer: March 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Peer Mankpoot wrote:
>> - 'n skeip 't ien gouwen bek en vier gouwen poôtjes
>
> Ik begrijp wat er staat, maar wat beduidt het?
Het beduibt:
(dijk)schapen houden door het grazen het gras kort en zorgen er met de
poten voor, dat er een stevige grasmat ontstaat.
..
Oftwel ze zijn goud waard omdat ze waardevol zijn voor de staat van het
veld. Met name voor de dijken wordt een stevige grasmat als een enorme
plus gezien. Je kan hier nog regelmatig stukken dijken vinden waar ze
dan ook nop op grazen.
--
Dolfy
- Webstek : http://www33.brinkster.com/dolfy1978
- Nieuwsgroep : alt.dolfy.forever - Westfriese gezegde :
- 'n skeip 't ien gouwen bek en vier gouwen poôtjes
|
|
|
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102019 is 'n antwoord op boodskap #102002] |
Tue, 22 March 2005 16:40 |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Of een jood
"@rogers.com" skryf in boodskap news:0PydnfMm1pPa2qLfRVn-3w@rogers.com...
>
> "Dave" skryf
>
> Hy wou my, soos vele mense nie glo nie,
>> en het aangehou gesels in Engels. Ek het 'n Duitse aksent.
>
> Die enigste persoon wat ek ken wat weet hoe jy
> klink, het gedog jy is 'n Indiër. Nie 'n Idiaan nie.
> 'n Indiër.
>
> Tant Hessie van Poggenpoel
>
|
|
|
|
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102023 is 'n antwoord op boodskap #102002] |
Tue, 22 March 2005 18:58 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 21 Mar 2005 17:21:08 -0500, "@rogers.com" wrote:
>
> "Dave" skryf
>
> Hy wou my, soos vele mense nie glo nie,
>> en het aangehou gesels in Engels. Ek het 'n Duitse aksent.
>
> Die enigste persoon wat ek ken wat weet hoe jy
> klink, het gedog jy is 'n Indiër. Nie 'n Idiaan nie.
> 'n Indiër.
>
> Tant Hessie van Poggenpoel
>
>
>
>
Is miskien omdat ek woon in die stad waar die grootste saamtrek van
Indiërs, in die hele wêreld is. Omdat ek gereeld met hulle in gesprek
is. Omdat my skelm...
ag toemaar, jy sal nooit goed lees nie...
DD
|
|
|
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102028 is 'n antwoord op boodskap #102023] |
Tue, 22 March 2005 20:50 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" skryf
> Is miskien omdat ek woon in die stad waar die grootste saamtrek van
> Indiërs, in die hele wêreld is. Omdat ek gereeld met hulle in gesprek
> is. Omdat my skelm...
> ag toemaar, jy sal nooit goed lees nie...
Weet jou vrou dat jy gedurig op hierdie nuusgroep
fantaseer oor ekstramaritale verhoudings?
Gloudina
|
|
|
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102029 is 'n antwoord op boodskap #102028] |
Tue, 22 March 2005 21:26 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 22 Mar 2005 15:50:16 -0500, "@rogers.com" wrote:
>
> "Dave" skryf
>
>> Is miskien omdat ek woon in die stad waar die grootste saamtrek van
>> Indiërs, in die hele wêreld is. Omdat ek gereeld met hulle in gesprek
>> is. Omdat my skelm...
>> ag toemaar, jy sal nooit goed lees nie...
>
> Weet jou vrou dat jy gedurig op hierdie nuusgroep
> fantaseer oor ekstramaritale verhoudings?
>
> Gloudina
>
gedurig? die res van die groep sal weet
as ek jou 'n leuenaar noem is dit die waarheid.
|
|
|
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102093 is 'n antwoord op boodskap #102028] |
Tue, 29 March 2005 21:06 |
a.deemter
Boodskappe: 25 Geregistreer: October 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hoekom dink jy so?
"@rogers.com" skryf in boodskap news:1u6dnUT88NvkHt3fRVn-3w@rogers.com...
>
> "Dave" skryf
>
>> Is miskien omdat ek woon in die stad waar die grootste saamtrek van
>> Indiërs, in die hele wêreld is. Omdat ek gereeld met hulle in gesprek
>> is. Omdat my skelm...
>> ag toemaar, jy sal nooit goed lees nie...
>
> Weet jou vrou dat jy gedurig op hierdie nuusgroep
> fantaseer oor ekstramaritale verhoudings?
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102098 is 'n antwoord op boodskap #102093] |
Tue, 29 March 2005 21:34 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 29 Mar 2005 21:06:38 GMT, "A.deemter" wrote:
> Hoekom dink jy so?
> "@rogers.com" schreef in bericht
> news:1u6dnUT88NvkHt3fRVn-3w@rogers.com...
>> "Dave" skryf
>>> Is miskien omdat ek woon in die stad waar die grootste saamtrek van
>>> Indiërs, in die hele wêreld is. Omdat ek gereeld met hulle in gesprek
>>> is. Omdat my skelm...
>>> ag toemaar, jy sal nooit goed lees nie...
>> Weet jou vrou dat jy gedurig op hierdie nuusgroep
>> fantaseer oor ekstramaritale verhoudings?
>> Gloudina
>
hoekom dink wie hoe?
|
|
|