Thirsty's [boodskap #101925] |
Wed, 16 March 2005 14:48 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hi Didi - bestaan die ou plekkie nog - die plan is om so einde April/Mei die
"last outpost" te besoek.
|
|
|
Re: Thirsty's [boodskap #101931 is 'n antwoord op boodskap #101925] |
Wed, 16 March 2005 18:38 |
Hagar
Boodskappe: 7 Geregistreer: September 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Wed, 16 Mar 2005 06:48:38 -0800, "Jonas" wrote:
> Hi Didi - bestaan die ou plekkie nog - die plan is om so einde April/Mei die
> "last outpost" te besoek.
>
Thirsty's les steeds dors, Jonas. En dit sal vir 'n aansienlike tyd
nog dors les van waar dit is. Want, die veranderinge aan die hawe
ingang is blykbaar weer uitgestel.
Weet jy vir hoeveel jare was die uShaka ontwikkeling uitgestel?
Vanmôre se Mercury het 'n foto van die 'Big ship' wat "on or about
April 10' sal arriveer. 'Just as soon as one large ship sails (see
last weeks Ports & Shipping) so another is ready to appear over the
horizon.
Dit is die German-owned 'Monte Rosa' of the Hamburg SÃD Line.
............
"... what makes the call so significant is the demonstration that
Durban can indeed handle such large ships even before tha channel is
widened."
............
Lengte is 272m en deursnee 40m. 'But Monte Rosa's draught of 12.5m
remains within Durbans port limits although a tidal entry during
daylight is likely.'
Dit wil dan lyk asof die beoogde verdieping van die kanaal belangriker
as as die verbreëïng. (shucks! kyk hierrie woord se spelling - 'n breë
woord:-)
Didi
|
|
|