Jay Leno [boodskap #101896] |
Ma, 14 Maart 2005 09:03 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die ou het my ander aand lekker laat lag op sy show. Met verwysing na
Charles en Camilla se komende troue, reken hy toe dat die Britse adel het al
die geld in die wêreld, maar nie genoeg vir behoorlike 'dental care' nie!
Die Engelse bekke oor die algemeen is mos swak onderkakebene en
oorslaat-tandjies.......
|
|
|
Re: Jay Leno [boodskap #101899 is 'n antwoord op boodskap #101896] |
Ma, 14 Maart 2005 11:52 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" skryf
> Die Engelse bekke oor die algemeen is mos swak onderkakebene en
> oorslaat-tandjies.......
Ek hoop Jay Leno het eintlik gekgeskeer met sy eie
onderkakebeen toe hy daardie opmerking gemaak
het.
Gloudina
|
|
|
Re: Jay Leno [boodskap #101900 is 'n antwoord op boodskap #101899] |
Ma, 14 Maart 2005 12:02 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hy het nie 'n probleem met sy eie lang kakebeen nie.....maar die tande van
die Engelase is mos legendaries skeef en ou Camilla het darem baie geld.
Sekerlik kon sy lankal iets daaraan laat doen het? Dis nie te sê as jy hou
van perde dan moet jy sulke tande ook hê nie.
"@rogers.com" skryf in boodskap news:Nu6dnZQbbN3r5KjfRVn-qw@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Die Engelse bekke oor die algemeen is mos swak onderkakebene en
>> oorslaat-tandjies.......
>
> Ek hoop Jay Leno het eintlik gekgeskeer met sy eie
> onderkakebeen toe hy daardie opmerking gemaak
> het.
>
> Gloudina
>
|
|
|