Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bababloubulletjies
Bababloubulletjies [boodskap #101843] |
Fri, 11 March 2005 09:02 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kon toe vandag nie 'n enkele punt aanteken nie - en dit glo met 'n volle
sterkte span.
Dit gebeur as 'n span te lank eendimensionele rugby probeer speel.....
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Bababloubulletjies [boodskap #101868 is 'n antwoord op boodskap #101866] |
Sat, 12 March 2005 09:12 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Wat dink jy van Chiefs wat vandag die Blues gewen het - volgens die
kaptein " met passie" ?
En ek kyk hoe hulle die speler met die bal aanvat - nie wag dat die speler
na hulle aangehuppel kom nie.
Wat my die meeste tref is hoe daardie spanne die bal op spoed met gemak
hanteer, en ek wil knaend vir ons afrigters skryf om hul blou-oogseuntjies
eers te leer hoe om 'n bal uit te gee en te vang.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:jY2dnd4pm_d_O6_fRVn-jg@is.co.za...
> Is dit nie 'depressing' nie? Daar's nie 'n manier wat SA werklik met die
> buitelanders kan kompeteer solank as wat hulle in die huidige 'mindset' is
> nie. As mens net na die Bulls en die Hurricanes kyk, dan is die verskille
> duidelik. Die Hurricanes doen alles vinniger en meer doelgerig. Die
> Bulls probeer bewys hulle's sterker en swaarder, maar ploeter soos osse op
> die veld rond en speel 'n dom spel net soos wat mens jou 'n spul osse kan
> indink.....maar ek wil nie beeste beledig nie!
> "Annette" wrote in message
> news:d0u7kv$ks9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lees vanoggend dat Jake White nou glo nie meer gaan kommentaar lewer op
>> die
>> Super 12 pogings nie.
>> Daar gaan staan en verloor die Stormers toe ook teen die Brumbies se
>> jongspan.
>> Vanoggend vroeg se wedstryd tussen die Hurricanes en Reds was genoeg om te
>> bewys dat ons spanne maar moet onttrek en uitrus vir die 3 nasies:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:s5ednV9_xeUY9qzfRVn-tg@is.co.za...
>>> Heyneke Meyer is 'n kleinboer afrigter. Lyk my die S12 is uit sy diepte
>>> uit. Hoe kan hy volhard met Hougaard? Daai babablou het pas verander
>>> in
>>> so 'n ligte strontbruin.....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d0ro84$7kh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Kon toe vandag nie 'n enkele punt aanteken nie - en dit glo met 'n
>>>> volle
>>>> sterkte span.
>>>> Dit gebeur as 'n span te lank eendimensionele rugby probeer speel.....
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:29 UTC 2025
|